LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Balooga 29 | LekkeSlaap
+21

Balooga 29

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan, Balooga 29, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Balooga 29 is 'n stylvolle drieslaapkamerwoonstel in een van Margate se mees gesogte komplekse. Dit is sowat 400 m van Margate se Blouvlagstrand af geleë en dit is naby alle restaurante en kroeë.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié kamers deel 'n badkamer.

Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n volledig toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër en 'n eetarea en sitkamer met 'n platskerm-TV. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring. PVR werk ongelukkig nie. Let asb. dat hierdie eenheid op die tweede verdieping is en via 4 stelle trappe bereik word.

Buite is daar 'n stoep met gasbraaigeriewe waar gaste pragtige uitsigte kan geniet. Gaste het ook toegang tot die swembad in die kompleks.

Let asb. op dat die eenheid nie verhuur word aan studente of studentegroepe sonder ouertoesig nie. Dit is ook nie beskikbaar vir privaat partytjies nie. As daar nét studente wat partytjie hou in die eenheid is, sal dit kontrakbreuk wees en sal hulle sonder terugbetaling uitgesit word.

Slaapplek

’n Bespreking by Balooga 29 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Balooga 29
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Marienerylaan, Balooga 29, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Balooga 29 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
per nag (plek vir 6)
Vanaf R880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan, Balooga 29, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0MWZkOGEyLTUxZTQtNDUxNC1hYTNmLTZiMWNjMjllYzBhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Marine Drive Balooga 29 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.86778873394 30.369633436203
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!