LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Balooga Flat 23 | LekkeSlaap
+27

Balooga Flat 23

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Balooga Flat 23
Rates displayed are on a self-catering basis.
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
'n Daaglikse skottelgoedwasdiens teen R70 per dag
Geen verhuring aan persone onder 21 jaar nie, tensy deur 2 volwassenes vergesel.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef en word binne 10 dae na die uitklokdatum in gaste se reking terugbetaal, onderhewig aan skade of verliese.
Besprekings moet op die laatste 1 week voor die inklokdatum ten volle betaal wees.
50% van die volle gekwoteerde bedrag moet tydens die bespreking betaal word en die balans moet direk aan Zest Holidays 1 week voor die inklokdatum betaal word.
As die bespreking minder as 1 week voor die inklokdatum gemaak word, moet die volle gekwoteerde bedrag tydens die bespreking betaal word.
Geen ekstra gaste buiten die aantal gaste waarvoor bespreek is, word toegelaat nie.
As ekstra gaste in eenhede aangetref word, word hulle onmiddellik uitgesit.
Rook in die eenhede is verbode.
Musiekvolume en geraas moet te alle tye tot 'n redelike vlak beperk word.
Geen eenhede is geskik vir gaste wat beplan om harde musiek te speel, luidrugtige speletjies te speel of enige partytjies te hou nie.
As 'n steurnis plaasvind wat tot klagtes deur ander gaste of permanente inwoners lei, kan die huurders uitgesit word en sal die bedrag betaal verbeur word.
Inkloktyd is om 13:00.
Uitkloktyd is om 10:00.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie en gaste sal uitgesit word as hulle hul troeteldiere saambring omdat dit teen die beheerraadreëls is.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, Balooga 23, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqS0sk1GeYYjjIt1oUs0UAGZ4O82o3hY0GuWFfwnKP0ZeGfig0p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 6) Marine Drive Balooga 23 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.867905263517 30.369800050926
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!