LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Baluwatu 4-Bedroom Villa | LekkeSlaap
+21

Baluwatu 4-Bedroom Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali Kus-oorde, Baluwatu, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Baluwatu 4-Bedroom Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde vierslaapkamervilla met 'n uitsig oor die Zimbali-gholfbaan. Die villa is op die Zimbali Kuslandgoed 4,7 km vanaf Ballito geleë.

Dié villa het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is stort- en badgeriewe beskikbaar. Die villa beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die villa het 'n beskutte stoep met houtskoolbraaigeriewe en 'n privaat swembad met 'n net oor. Die villa het lugversorging vir die warm somersdae. Die villa word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Die landgoed spog met 'n Zimbali Buiteklub, Zimbali Gholfbaan, Valley of Pools, Bushbuck swembaddens, Bushbuck Klub met 'n restaurant en 'n speelplek vir kinders, 2 tennisbane en muurbalbane met spreiligte, toegang tot Zimbali Lodge vir funksies en troues, Fairmont Dining en 'n privaat strand. Die gholfbaan is baie gewild en gaste moet voor aankoms bespreek deur die Pro-shop.

Slaapplek

’n Bespreking by Baluwatu 4-Bedroom Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Zimbali Kus-oorde, Baluwatu, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dolfynkus KwaZulu-Natal
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali Kus-oorde, Baluwatu, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e7b376f65f9fe38dffc205199d369fa06a1f89bd3dab11b0c635a2c83768d9795a276677296ad6f9d4ee0279a4a7fd8ee76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 000  per nag (plek vir 10) Zimbali Coastal Resorts Baluwatu 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.563640254922 31.184048652649
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!