LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bamboesweg | LekkeSlaap
+28

Bamboesweg

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bamboesstraat 43, Strandfontein, Louis Rood, 8165, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bamboesweg bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende in Strandfontein. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf word in 2 drieslaapkamerwoonstelle en 1 enkelwoonstel gebied.

Die drieslaapkamerwoonstelle het elk slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n eetarea met genoeg sitplek.

Die enkelwoonstel is oopplan en het 'n dubbelbed en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel se badkamer is buite die eenheid en het 'n toilet en 'n aparte stort. Die woonstel bied ook 'n skottelbraai buite.

Daar is lieflike binnebraaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 12 resensies vir Bamboesweg
Netheid
4.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ligging

  • Bamboesstraat 43, Strandfontein, Louis Rood, 8165, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bamboesweg het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bamboesstraat 43, Strandfontein, Louis Rood, 8165, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOpuLleGz6TggoCRBR6rzDOFDoNjetbkRi1AyFyTJjDSIdaKT6D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 12 5 1 4 43 Bamboes Street Strandfontein 8165 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -31.757660200912 18.223599544503
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!