Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bamboo, the Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boltonstraat 9, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 195 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hartlike B&B-verblyf word in Bamboo, the Guest House aangebied. Hierdie gastehuis is in die skilderagtige Tuinroete in Knysna geleë en is die ideale basis vanwaar gaste die dorp se besienswaardighede en geriewe kan verken.

Die gastehuis beskik oor verskeie kamers wat individueel versier is en wat slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Elke kamer het sy eie karakter en word met 'n verhewe houtpaadjie tussendeur die towertuin bereik. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en die meeste kamers het 'n platskerm-TV, kluis, plafonwaaier, muurverwarmer of kaggel, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan 'n haardroër en iPod-koppelstasie by ontvangs versoek.

Ontbyt is ingelsuit en word in die eetarea met 'n kaggel bedien. Gaste kan aandete teen 'n addisionele koste versoek. Verder het die gastehuis WiFi, 'n tropiese tuin met 2 glinsterende soutwater-swembaddens, 'n verhewe dek wat 'n uitsig oor 'n deel van die Knysnawoud bied en 'n kuriowinkel met eklektiese Afrika-kuns, kunsvlytitems, versamelitems soos juwele, skilderye, mandjies, beelde, sleutelhouers en ander dekoritems.

Jou gashere en hul personeel is altyd bereid om hul kennis van Knysna en die omliggende omgewing te deel, aktiwiteite en uitstappies te reël en restaurantbesprekings te maak.

Die gastehuis is net 5 km vanaf Knysna-sentraal en die lewendige Knysna Waterfront. Dit is ook naby die gewilde Knysna-koppe, Leisure Isle, Thesen Island en 3 merkwaardige gholfbane.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Bamboo, the Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Boltonstraat 9, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bamboo, the Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boltonstraat 9, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlytMrM1qzBho6HIckgOnKlH54yz5ZHYEJBiDqhxmB7keP92SCO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 9 Bolton Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.060745885681 23.082126528025