LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Banana Coves | LekkeSlaap
+25

Banana Coves

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuilkloofstraat 10, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Banana Coves is naby Peacanwood-gholflandgoed in Broederstroom geleë en is ideaal vir 'n gesin. Daar is 2 selfsorg-eenhede. Die eenhede is ten volle gemeubileer en het 'n pragtige uitsig. Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei.

Albei eenhede het slaapplek vir 5 gaste in 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 3 enkelslaapbanke in die sitkamer. Die chalets is ideaal vir 2 volwassenes en 3 kinders. Beddegoed en handdoeke word verskaf vir 2 volwassenes. Kinders moet egter hul eie handdoeke en beddegoed voorsien. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Ander geriewe in die eenhede sluit 'n waaier en 'n kombuis wat toegerus is met eetgerei, breekware, 'n mikrogolf, ketel, oond en yskas in.

Geriewe by die instansie sluit 'n braai-area en patio in, daar is wasgoedgeriewe naby, en 'n privaat ingang en veilige parkeerplek is op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 49 resensies vir Banana Coves
Netheid
3.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Skuilkloofstraat 10, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Banana Coves het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuilkloofstraat 10, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1tyHhrar3hUESWr2WHNPECtvISdAeWCnIuC8yndecVMzzENoMd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 49 5 1 4 10 Skuilkloof Street Hartbeespoort 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.789061313463 27.839425206185
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!