LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Baobab on Sea | LekkeSlaap
+18

Baobab on Sea

8 resensies
Gastehuis
Gesinskamer (1)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenheid het 2 slaapkamers wat met 'n deur verbind is. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die ander kamer het 'n stapelbed met 'n driekwartbed onder en enkelbed bo. Die kamer het lugversorging, satelliet-TV, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en lei na 'n stoep met 'n see-uitsig. Gaste kan hier ontspan en toekyk hoe dolfyne aan die kus baljaar. Handdoeke en linne is ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Kinders onder 12 bly gratis. Slegs selfsorg.

Belasting en Ekstras

Ons oorweeg slegs groepbesprekings vir die hele huis vir die Desember-spitsseisoen teen R7200 per nag. Ons sal slegs enkelbesprekings vir Desember 2020 oorweeg as die hele huis nie reeds volbespreek is nie. Buite seisoentyd beloop die hele huis R6800 per nag. Kinders onder 11 jaar bly gratis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Deposito en betaling:

Neem asb kennis daarvan dat 'n 50% deposito, bereken op die totale besprekingsbedrag, binne 48 uur vanaf die datum van navraag gedoen moet word om die bespreking te bevestig.

Die balans van die besprekingsbedrag moet 14 dae voor aankoms betaal word. Indien u bespreking 14 dae of minder voor u aankoms gedoen word, moet die balans van die rekening by tye van aankoms betaal word.

Alle bykomende bedrae sal op die laaste dag van verblyf bereken word en is tydens die vertrek betaalbaar.

Kansellasiefooie en beleid.

Indien u die bespreking kanselleer sal'n persentasie van die deposito verbeur word:
1-7 dae voor aankoms-datum: 100% van die deposito
8-14 dae voor aankoms-datum: 75% van die deposito
15-21 dae voor aankoms-datum: 50% van die deposito
22-28 dae voor aankoms-datum: 25% van die deposito.

Neem asb kennis dat geen bespreking as bevestig beskou moet word alvorens 'n deposito ontvang is nie, en voordat ons besprekingskantoor 'n bevestigigsbrief aan u gestuur het nie.









Dubbel En Suite (2)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Dis ideaal vir 'n wittebroodpaartjie. Daar is lugversorging, satelliet-TV, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en bied toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig. Gaste kan hier ontspan en toekyk hoe dolfyne aan die kus baljaar. Gaste kan hier ontspan en toekyk hoe dolfyne aan die kus baljaar. Handdoeke en linne is ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Kinders onder 12 bly gratis. Slegs selfsorg.

Belasting en Ekstras

Ons oorweeg slegs groepbesprekings vir die hele huis vir die Desember-spitsseisoen teen R7200 per nag. Ons sal slegs enkelbesprekings vir Desember 2020 oorweeg as die hele huis nie reeds volbespreek is nie. Buite seisoentyd beloop die hele huis R6800 per nag. Kinders onder 11 jaar bly gratis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Deposito en betaling:

Neem asb kennis daarvan dat 'n 50% deposito, bereken op die totale besprekingsbedrag, binne 48 uur vanaf die datum van navraag gedoen moet word om die bespreking te bevestig.

Die balans van die besprekingsbedrag moet 14 dae voor aankoms betaal word. Indien u bespreking 14 dae of minder voor u aankoms gedoen word, moet die balans van die rekening by tye van aankoms betaal word.

Alle bykomende bedrae sal op die laaste dag van verblyf bereken word en is tydens die vertrek betaalbaar.

Kansellasiefooie en beleid.

Indien u die bespreking kanselleer sal'n persentasie van die deposito verbeur word:
1-7 dae voor aankoms-datum: 100% van die deposito
8-14 dae voor aankoms-datum: 75% van die deposito
15-21 dae voor aankoms-datum: 50% van die deposito
22-28 dae voor aankoms-datum: 25% van die deposito.

Neem asb kennis dat geen bespreking as bevestig beskou moet word alvorens 'n deposito ontvang is nie, en voordat ons besprekingskantoor 'n bevestigigsbrief aan u gestuur het nie.









Enkelkamer met Aparte Badkamer (3)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 2 enkelbeddens 'n en aparte badkamer. Daar is lugversorging, satelliet-TV, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en bied toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig. Gaste kan hier ontspan en toekyk hoe dolfyne aan die kus baljaar. Gaste kan hier ontspan en toekyk hoe dolfyne aan die kus baljaar. Handdoeke en linne is ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Kinders onder 12 bly gratis. Slegs selfsorg.

Belasting en Ekstras

Ons oorweeg slegs groepbesprekings vir die hele huis vir die Desember-spitsseisoen teen R7200 per nag. Ons sal slegs enkelbesprekings vir Desember 2020 oorweeg as die hele huis nie reeds volbespreek is nie. Buite seisoentyd beloop die hele huis R6800 per nag. Kinders onder 11 jaar bly gratis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Deposito en betaling:

Neem asb kennis daarvan dat 'n 50% deposito, bereken op die totale besprekingsbedrag, binne 48 uur vanaf die datum van navraag gedoen moet word om die bespreking te bevestig.

Die balans van die besprekingsbedrag moet 14 dae voor aankoms betaal word. Indien u bespreking 14 dae of minder voor u aankoms gedoen word, moet die balans van die rekening by tye van aankoms betaal word.

Alle bykomende bedrae sal op die laaste dag van verblyf bereken word en is tydens die vertrek betaalbaar.

Kansellasiefooie en beleid.

Indien u die bespreking kanselleer sal'n persentasie van die deposito verbeur word:
1-7 dae voor aankoms-datum: 100% van die deposito
8-14 dae voor aankoms-datum: 75% van die deposito
15-21 dae voor aankoms-datum: 50% van die deposito
22-28 dae voor aankoms-datum: 25% van die deposito.

Neem asb kennis dat geen bespreking as bevestig beskou moet word alvorens 'n deposito ontvang is nie, en voordat ons besprekingskantoor 'n bevestigigsbrief aan u gestuur het nie.









Dubbelkamer met Aparte Badkamer (4)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer. Dis ideaal vir 'n wittebroodpaartjie. Daar is lugversorging, satelliet-TV, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en bied toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig. Gaste kan hier ontspan en toekyk hoe dolfyne aan die kus baljaar. Gaste kan hier ontspan en toekyk hoe dolfyne aan die kus baljaar. Handdoeke en linne is ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Kinders onder 12 bly gratis. Slegs selfsorg.

Belasting en Ekstras

Ons oorweeg slegs groepbesprekings vir die hele huis vir die Desember-spitsseisoen teen R7200 per nag. Ons sal slegs enkelbesprekings vir Desember 2020 oorweeg as die hele huis nie reeds volbespreek is nie. Buite seisoentyd beloop die hele huis R6800 per nag. Kinders onder 11 jaar bly gratis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Deposito en betaling:

Neem asb kennis daarvan dat 'n 50% deposito, bereken op die totale besprekingsbedrag, binne 48 uur vanaf die datum van navraag gedoen moet word om die bespreking te bevestig.

Die balans van die besprekingsbedrag moet 14 dae voor aankoms betaal word. Indien u bespreking 14 dae of minder voor u aankoms gedoen word, moet die balans van die rekening by tye van aankoms betaal word.

Alle bykomende bedrae sal op die laaste dag van verblyf bereken word en is tydens die vertrek betaalbaar.

Kansellasiefooie en beleid.

Indien u die bespreking kanselleer sal'n persentasie van die deposito verbeur word:
1-7 dae voor aankoms-datum: 100% van die deposito
8-14 dae voor aankoms-datum: 75% van die deposito
15-21 dae voor aankoms-datum: 50% van die deposito
22-28 dae voor aankoms-datum: 25% van die deposito.

Neem asb kennis dat geen bespreking as bevestig beskou moet word alvorens 'n deposito ontvang is nie, en voordat ons besprekingskantoor 'n bevestigigsbrief aan u gestuur het nie.









Executive En Suite (5)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié groter suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Dis ideaal vir 'n wittebroodpaartjie. Daar is lugversorging, satelliet-TV, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en bied toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig. Gaste kan hier ontspan en toekyk hoe dolfyne aan die kus baljaar. Gaste kan hier ontspan en toekyk hoe dolfyne aan die kus baljaar. Handdoeke en linne is ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Kinders onder 12 bly gratis. Slegs selfsorg.

Belasting en Ekstras

Ons oorweeg slegs groepbesprekings vir die hele huis vir die Desember-spitsseisoen teen R7200 per nag. Ons sal slegs enkelbesprekings vir Desember 2020 oorweeg as die hele huis nie reeds volbespreek is nie. Buite seisoentyd beloop die hele huis R6800 per nag. Kinders onder 11 jaar bly gratis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Deposito en betaling:

Neem asb kennis daarvan dat 'n 50% deposito, bereken op die totale besprekingsbedrag, binne 48 uur vanaf die datum van navraag gedoen moet word om die bespreking te bevestig.

Die balans van die besprekingsbedrag moet 14 dae voor aankoms betaal word. Indien u bespreking 14 dae of minder voor u aankoms gedoen word, moet die balans van die rekening by tye van aankoms betaal word.

Alle bykomende bedrae sal op die laaste dag van verblyf bereken word en is tydens die vertrek betaalbaar.

Kansellasiefooie en beleid.

Indien u die bespreking kanselleer sal'n persentasie van die deposito verbeur word:
1-7 dae voor aankoms-datum: 100% van die deposito
8-14 dae voor aankoms-datum: 75% van die deposito
15-21 dae voor aankoms-datum: 50% van die deposito
22-28 dae voor aankoms-datum: 25% van die deposito.

Neem asb kennis dat geen bespreking as bevestig beskou moet word alvorens 'n deposito ontvang is nie, en voordat ons besprekingskantoor 'n bevestigigsbrief aan u gestuur het nie.









Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minerva-suidweg 15, Dolfynkus, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1MDgzNDAwLWM0NTUtNDliMy1hNTQ2LWFkODIyZTYwZGQ0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 4 15 Minerva South Road Dolphin Coast 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.541105556506 31.213783621788
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!