LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Baobab on Sea | LekkeSlaap
+18

Baobab on Sea

8 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 8 resensies vir Baobab on Sea
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.8/5
Eugene M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Privaatheid. Die balkon word gedeel en gaste van ander kamers het vroegoggend voor ons kamer kliphard op selfone gesels. Voorstel: afskorting op balloon sodat elkeen privaat kan wees. Wat van twee plastiekstoele op die balkon om die uitsig te waardeer?

Baobab on Sea's terugvoer

Goeie middag.
Dankie vir die terugvoer.Sal defnitief kyk na jul voorstelle

Baobab on Sea
Alwynn W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwynn W
Besigheidsreis

Karen was great, I arrived she met me quick.

See stars.

Trevor M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor M
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker, maar ook baie trappe.

Mariaan V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onsmaaklike begin.

By ons aankoms het ons die nommer wat deur die webtuiste verskaf is (wat ook die nommer op al hulle ander profiele en die gastehuis self s'n is?) gebel en die vrou was vreeslik ongeskik. Sy het net laat weet dat sy in Pretoria sit en niks te doen het met die gastehuis nie maar sy sal iemand gou bel. Toe ons later weer bel en net hoor vir terugvoer was sy weer eens onsmaaklik ongeskik en toe ons probeer verduidelik dat dit die nommer aan ons verskaf is het sy dood eenvoudig die foon neergesit. Die dame, Karen, wat vir ons kom oopmaak het was egter vreeslik aangenaam en baie behulpsaam. Die gastehuis self is baie gemaklik en die uitsig is beeldskoon. Hy is ook op 'n fantastiese ligging. Al bekommernis was die parkering aan gesien daar slegs een dubbel motorhuis is en die res van die voertuie moet op die sypaadjie staan, alhoewel daar op alle webtuistes staan dat daar veilig parkering weg van die straat af is.

Johan S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bly weg!

Baie teleurstellend. Alhoewel die kamer 'n see-uitsig gehad het, was dit baie onsmaaklik ingerig en versier. Daar was geen stoel in die kamer nie en op die balkon was daar nêrens om te sit nie. Daar is geen privaatheid nie, want ons moes die balkon met ander mense deel. Ons badkamer was buite ons kamer en glad nie en suite nie. Die huis was vuil en ek moes die reuk van kerrie verdra. Daar was geen parkeerplek nie en ek moes die eienaar vra om sy motorhuis te ontruim vir veilige parkeerplek. Dit is glad nie soos wat dit op die internet voorgestel word nie. Ons wou dadelik daar weg maar het ongelukkig geen keuse gehad nie aangesien orals anders vol bespreek was as gevolg van die langnaweek. Dit is glad nie die prys werd nie en ek sal dit glad nie aanbeveel nie.

Mariana J - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana J
Besigheidsreis

Nakkie en Chris is twee ongelooflike gasvrye mense wat my verblyf heerlik gemaak het.

Nakkie en Chris se gasvryheid is onvergeetlik, die uitsig asemrowend, die ligging uitstekend en die kamers is smaakvol, gemaklik en skoon. Sien julle beslis weer!

Yzelle V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Yzelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Mooi see-uitsig!

Die akkommodasie is gerieflik. Dit is ten volle selfsorg - geen skoonmaakdienste nie. Gesien in die lig, is dit nie waarde vir geld nie. Die kamer waarin ons tuisgegaan het, het onderhoud nodig.

Adele B - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

One word - Awesome

Our stay was awesome, and the service was awesome. We will be going there again.

Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minerva-suidweg 15, Dolfynkus, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1MDgzNDAwLWM0NTUtNDliMy1hNTQ2LWFkODIyZTYwZGQ0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 4 15 Minerva South Road Dolphin Coast 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.541105556506 31.213783621788
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!