LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Baobab on Sea | LekkeSlaap
+18

Baobab on Sea

8 resensies
Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Gesinskamer (1)
Kinders onder 12 bly gratis. Slegs selfsorg.
Dubbel En Suite (2)
Kinders onder 12 bly gratis. Slegs selfsorg.
Enkelkamer met Aparte Badkamer (3)
Kinders onder 12 bly gratis. Slegs selfsorg.
Dubbelkamer met Aparte Badkamer (4)
Kinders onder 12 bly gratis. Slegs selfsorg.
Executive En Suite (5)
Kinders onder 12 bly gratis. Slegs selfsorg.
Belasting en Ekstras

Ons oorweeg slegs groepbesprekings vir die hele huis vir die Desember-spitsseisoen teen R7200 per nag.

Ons sal slegs enkelbesprekings vir Desember 2020 oorweeg as die hele huis nie reeds volbespreek is nie.

Buite seisoentyd beloop die hele huis R6800 per nag.

Kinders onder 11 jaar bly gratis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Deposito en betaling:

Neem asb kennis daarvan dat 'n 50% deposito, bereken op die totale besprekingsbedrag, binne 48 uur vanaf die datum van navraag gedoen moet word om die bespreking te bevestig.

Die balans van die besprekingsbedrag moet 14 dae voor aankoms betaal word. Indien u bespreking 14 dae of minder voor u aankoms gedoen word, moet die balans van die rekening by tye van aankoms betaal word.

Alle bykomende bedrae sal op die laaste dag van verblyf bereken word en is tydens die vertrek betaalbaar.

Kansellasiefooie en beleid.

Indien u die bespreking kanselleer sal'n persentasie van die deposito verbeur word:
1-7 dae voor aankoms-datum: 100% van die deposito
8-14 dae voor aankoms-datum: 75% van die deposito
15-21 dae voor aankoms-datum: 50% van die deposito
22-28 dae voor aankoms-datum: 25% van die deposito.

Neem asb kennis dat geen bespreking as bevestig beskou moet word alvorens 'n deposito ontvang is nie, en voordat ons besprekingskantoor 'n bevestigigsbrief aan u gestuur het nie.









Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minerva-suidweg 15, Dolfynkus, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1MDgzNDAwLWM0NTUtNDliMy1hNTQ2LWFkODIyZTYwZGQ0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 4 15 Minerva South Road Dolphin Coast 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.541105556506 31.213783621788
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!