Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bar-t-nique Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Bar-t-nique Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Carl L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende uitsig.

Baie mooi gastehuis met pragtige uitsig en fantastiese diens. Ontbyt is heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal enige tyd weer boek by Bar-t-nique. Staff was vriendelik en behulpsaam.

Beste diens, lekkerste ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Uitstekend.

Pragtige gastehuis met fantastiese diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Gesin met klein kinders

Hoog.

Baie mooi see uitsig. Lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anja C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal definitief volgende keer langer as net een aand oorslaap.

Net een nag oorgeslaap, maar dit was baie lekker. Ons het laat eers daar aangekom en hulle het moeite gedoen om vir ons te wag, baie vriendelik ontvang en heerlike koue wyn gedrink na ons 1100km ver gery het. Fantastiese ontbyt en weereens baie vriendelike personeel wat ons bedien het. Pragtige uitsig oor die hawe vanuit ons kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntend, vriendelike en pragtig.

Uitmuntende diens. Vriendelike mense. Baie lekker ontbyt. Sal weer terug gaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V
Gesin met tieners

Pragtige plek. Uitsonderlike, puik diens.

Baie vriendelik. Baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F
Gesin met tieners

Dit is 1ste klas verblyf.

Ons almal het dit baie geniet om daar te bly. Ons het die TV aangesit en dit was uitgestel/sneeuerig. Ons het nie eintlik TV gekyk nie. Te veel om te doen in die omgewing. Die parkering is beknop en ideaal vir klein motors. Groot bakkies en SUV's het n probleem. Die oop stuk grond is moontlik 'n ander eienaar se plek. Ek het daar parkeer soos ander met bakkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adolf E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adolf E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Lekker gewees, baie otspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bar-t-nique Guest House se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het en vir die terugvoering.

Ons hoop om julle weer te sien.

Groete
Bar-t-Nique Guest house

Bar-t-nique Guest House
Garth T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Excellent accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fernando N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Welcoming well received, place was clean and tidy. Good value for money. Breakfast was fast, tasty and wow. if I am in the area I will pop in again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf vir naweek.

Heerlik gebly met alles wat jy nodig het. Baie lekker ontbyt terwyl jy die mooiste uitsig het oor Mosselbaaise hawe. Rustige stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf. Sal beslis weer kom.

Ongelooflike uitsig. Pragtige gastehuis! Sal beslis weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ems H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ems H
Enkelreisiger

Puik.

Heerlike ontbyt en koffie. Ek het net een klagte, daar is slegs 4 of 5 TV-kanale. Sou meer van 'n keuse wou gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste uitsig oor Mosselbaai.

Kamer 1 ruim en pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilian M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislike atmosfeer.

Personeel is tops! Ontbyt puik en kamers luuks en baie netjies! Ons sal beslis weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ooit.

Om jou siel te vind stel ek voor om hier by Bar-t-nique te kom uitspan waar jy ware sielsrus by ongelooflike vriendelike mense sal vind. Die blyplek was altyd skoon met 'n tikkie ietsie spesiaals op jou kussing te vinde elke dag. Die ontbyt was regtig smaakvol voorberei en professioneel voorgesit. René, die bestuurderes, is voorwaar 'n aanwins vir hierdie eksklusiewe gastehuis wat van dag een ons baie welkom laat voel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitkyk en lekker ontbyt.

Verseker die geld en moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Ek sal die gastehuis baie beslis aanbeveel vir enige iemand wat in die Mosselbaai-omgewing wil oorslaap. Van die ontvangs tot vertrek tyd is ek en my vrou op die hande gedra. Die kamers is beautiful en skoon. Die ontbyt is verby lekker en jy word dwarsdeur die gastehuis begroet met die mooiste uitsig. Voorwaar op my lysie om weer te besoek. Dankie Bar-t-nique Gastehuis en personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna C
Saam met vriende

Vriendelike en hulpvaardige ontvangs.

Kamers baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut asemrowend en wêreldklas!

Wat 'n wonderlike ervaring het ons nie die 5 dae wat ons daar gebly het gehad nie. Die personeel het ons gul ontvang en alles gedoen om ons verblyf aangenaam en 'n ervaring te maak. Hul het so ver gegaan en ons van 'n Superior Room na die Penthouse Suite geskuif sonder ekstra kostes! Die uitsig is asemrowend en is seker die hoogtepunt van die verblyf. Die gastehuis is skoon, goed versorg en het alles wat mens van 'n 4 ster-plek verwag. Baie geluk aan LekkeSlaap wat die puik gastehuis op hul webwerf het! Ons beveel Bar-t-nique Guest House met graagte aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis laat jou baie spesiaal voel en die personeel gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel! Ons beplan om hulle gou weer te besoek.

Goeie ligging. Goeie uitsig. Die strand is gou bereikbaar. Geen geraas van verkeer of mense nie. Heerlike ontbyt. Diens puik. Kamers se skoonmaak onopsigtelik gedoen. Personeel is tweetalig. In die kort tyd wat ons daar was kon ons geen fout vind nie. Alhoewel daar nie altyd parkeerplek op die perseel beskikbaar was nie, het ons nooit gevoel dis onveilig om die motor in die straat voor die gastehuis te parkeer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker man!

Ons sal beslis weer daar bly. Vriendelike mense en puik diens. Julle sal nie spyt wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirjana S - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mirjana S
Gesin met klein kinders

Pleasant stay with fantastic panoramic view

Pleasant stay, clean, friendly, with beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rodgerstraat 82, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5Y2RmYTVkLTVmMmItNDFhMy1iNWEwLWE5ODg4MWFmNGYzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 82 Rodger Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1857389 22.1461357