Midlands Meander Akkommodasie by Baradinckals Bush Lodge | LekkeSlaap
+24
+24

Baradinckals Bush Lodge

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R3 850 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bush Lodge 13, Ottos Bluff Station Pad, , Ottos Bluff , 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Baradinckals Bush Lodge is versteek in die prentjiemooi omgewing van die Emanzini Wildreservaat en bied 'n onvergeetlike bosveld-wegbreek aan gaste. Dit is net buite Albert Falls geleë en is die ideale keuse vir natuurliefhebbers.

Baradinckals Bush Lodge bestaan uit 2 anneks-selfsorg-eenhede. Elke anneks-eenheid het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers met 3 en suite-badkamers. Daar is gratis koffie en tee beskikbaar in elke anneks-eenheid.

Die lodge het 'n gemeenskaplike, volledig toegeruste kombuis met 'n gas- en elektriese stoof, mikrogolfoond en 'n yskas. Gaste kan ook drankies geniet by die kroeg, waar daar 'n yskas en TV met DStv is. Hulle kan ook ontspan in die gemeenskaplike oopplan-leefarea met gemaklike rusbanke en 'n eetkamertafel. Die gemeenskaplike leefarea lei na 'n houtdek met braaigeriewe en 'n boma wat spog met uitstekende uitsigte oor die bosveld.

Die lodge is die tuiste van 'n groot verskeidenheid vlaktewild soos kameelperde, wildebeeste, elande, oorbietjie's, koedoes, volstruise, sebras en vlakvarke. Ons bied die ideale ligging vir gesinne en klein privaat groepe. Jy kan rustig ontspan in die vrede van die bosveld. Doendinge sluit in: wildkyk, watersport, visvang, draf, stap, bergfietsry en voëlkyk met meer as 300 verskillende voëlspesies wat al hier gewaar is.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Baradinckals Bush Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bush Lodge 13, Ottos Bluff Station Pad, , Ottos Bluff , 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Baradinckals Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bush Lodge 13, Ottos Bluff Station Pad, , Ottos Bluff , 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyYTQ5Yjg1LTAzNjYtNDUwZi1hOTNlLWI4MDdiODZmNmU1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 850  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Bush Lodge 13, Ottos Bluff Station Road Emanzini Reserve 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.476630555556 30.380269444444
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za