Koingnaas Akkommodasie by Baratini Accommodation | LekkeSlaap
+15

Baratini Accommodation

4 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Baratini Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Pieter R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n positiewe belewenis, die ontvangs, ete en verblyf.

Die vriendelikheid wat ons beleef het is ongelooflik. Ons het baie lekker gebly en kan dit enige tyd aanbeveel.

Baratini Accommodation's terugvoer

Middag Pieter

Baie dankie vir die mooi en positiewe resenise wat julle ingestuur het.

Geseënde dag

Willie v R

Baratini Accommodation
Anelme M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelme M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eg Namakwalandse gasvryheid.

Dit was regtig 'n plesier gewees en wens net ons kon langer bly. Hopelik sien ons jul gou weer!

Baratini Accommodation's terugvoer

Middag Anelme

Baie dankie vir die positiewe en mooi terugvoering.

Ons hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete

Willie v R

Baratini Accommodation
Elton H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elton H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fantastiese, rustige gastehuis.

Ek sal die gastehuis aan enige iemand wat in Koingnaas oorslaap aanbeveel. Dit is 'n baie rustige plekkie en waarde vir jou geld.

Sybil J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sybil J
Gesin met klein kinders

Was baie netjies en mense baie behulpsaam

Mense was vriendelik, kamers was skoon en netjies. En as jy ooit deur Koingnaas ry, slaap gerus daar! Rustige dorpie.

Baratini Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Mooi dag

Willie van Rooyen

Baratini Accommodation
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Baratini-straat 3, Koingnaas, 8249, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuYVG7DeFz20sRdOWRSd70r8Ou3XEi3LsjphlURmX9dNLGeWEM1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 3 Baratini Street Koingnaas 8249 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -30.193043 17.290658
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za