Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barbie Cottage

Barbie Cottage
Vanaf
Vanaf R695
per nag, vir 2 mense
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Barbie Cottage is nie geskik vir 4 volwassenes nie.

Troeteldierbeleid: Hondjies, katte en voëls in hokke word binne toegelaat teen ’n addisionele koste per nag, maar bring asb. hul eie bedjies, beddegoed en kosbakke saam. Ons vertrou dat troeteldiere nie vlooie het nie.

Rook is verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R695
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzogstraat 55, Napier, Overberg, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW7hX5U5dosViYhydeEUUEPfj9ixzXpIXUwUjSmqcsFaqMeZ77B?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 55 Hertzog Street Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.474145 19.896719