Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss

Selfsorgwoonstel - Eenheid 4
Vanaf
Vanaf R480
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel beskik oor 1 oopplan-slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof en 'n mikrogolf toegerus en daar is 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is ook WiFi. Gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen rook word toegelaat nie.
Geen partytjies, geleenthede of harde musiek word toegelaat nie.
Ons laat nie troeteldiere in Eenheid 1 en Eenheid 3 toe nie.
Jy kan vir ons jou versoek stuur vir troeteldiere om in Eenheid 2 te bly. Bepalings en voorwaardes, sowel as ekstra fooie, sal van toepassing wees.
Neem asb. kennis dat enige breekskade deur die gas betaal en vervang moet word.
Neem asb. kennis dat ons nie handdoeke verskaf nie. Gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgwoonstel - Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie selfsorgwoonstel beskik oor 'n oopplan-slaapkamer wat 'n dubbelbed het. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus en daar is 'n TV in die sitarea wat die volle DStv-pakket het. Daar is WiFi. Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen rook word toegelaat nie.
Geen partytjies, geleenthede of harde musiek word toegelaat nie.
Ons laat nie troeteldiere in Eenheid 1 en Eenheid 3 toe nie.
Jy kan vir ons jou versoek stuur vir troeteldiere om in Eenheid 2 te bly. Bepalings en voorwaardes, sowel as ekstra fooie, sal van toepassing wees.
Neem asb. kennis dat enige breekskade deur die gas betaal en vervang moet word.
Neem asb. kennis dat ons nie handdoeke verskaf nie. Gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgwoonstel - Grondverdieping
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie selfsorgwoonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus en daar is 'n TV in die sitarea wat sekere DStv-kanale het. Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen rook word toegelaat nie.
Geen partytjies, geleenthede of harde musiek word toegelaat nie.
Ons laat nie troeteldiere in Eenheid 1 en Eenheid 3 toe nie.
Jy kan vir ons jou versoek stuur vir troeteldiere om in Eenheid 2 te bly. Bepalings en voorwaardes, sowel as ekstra fooie, sal van toepassing wees.
Neem asb. kennis dat enige breekskade deur die gas betaal en vervang moet word.
Neem asb. kennis dat ons nie handdoeke verskaf nie. Gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgwoonstel - Eerste verdieping
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie selfsorgwoonstel beskik oor 2 slaapkamers wat 'n dubbelbed en 'n enkelbed het in die een kamer en 'n stapelbed in die ander kamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus en daar is 'n TV in die sitarea wat sekere DStv-kanale het. Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen rook word toegelaat nie.
Geen partytjies, geleenthede of harde musiek word toegelaat nie.
Ons laat nie troeteldiere in Eenheid 1 en Eenheid 3 toe nie.
Jy kan vir ons jou versoek stuur vir troeteldiere om in Eenheid 2 te bly. Bepalings en voorwaardes, sowel as ekstra fooie, sal van toepassing wees.
Neem asb. kennis dat enige breekskade deur die gas betaal en vervang moet word.
Neem asb. kennis dat ons nie handdoeke verskaf nie. Gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akasiastraat 1, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4MDA4YjJmLTc4NmItNDk4NC1hZTBmLWJmNDkzODQ5NTE2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 111 5 1 5 1 Akasia Street Kabeljous 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.018319 24.927109
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem