LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Barefoot B&B | LekkeSlaap
+47

Barefoot B&B

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetweg 6, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Barefoot B&B is in die tropiese kuswoud van Southbroom en bied gemaklike verblyf in 'n rustieke, maar unieke B&B, met die atmosfeer van 'n rugsakreisiger-lodge.

Gerieflike verblyf word gebied in 4 bed-en-ontbytkamers en 'n selfsorg-eenheid. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n privaat stoep. Elke kamer het lugversorging of waaiers, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV. Elk van die 4 privaat kamers het glasmure wat 'n uitsig oor 'n privaat stoep het. Die stoep het 'n pragtige uitsig oor die bos.

Die selfsorg-eenheid het 'n privaat ingeboude braaiarea, 'n oopplan-sitarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, 'n oondjie en 'n stoof. Die selfsorg-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders in 'n dubbelkamer en 'n solderkamer.

Dié B&B het 'n gedeelde sitkamer op die ontbytstoep, asook 'n pragtige tuin om 'n hangmat in te hang of op 'n warm somersdag by die swembad te ontspan. Gaste het toegang tot WiFi en parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die omgewing sluit gholfspeel, branderplankry, swem by Blouvlagstrande, voetslaan en perdry in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Barefoot B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Somersetweg 6, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Barefoot B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetweg 6, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdeb01a87f930ff236d41fea87515028beff2df9d289c032818ddb3f4c13b543636fbc657044cd5e32208efebb7461b8f3f47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 6 Somerset Road Southbroom 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.922380029162 30.305432711115
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!