Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barlinka Lane Self-catering Flatlet

Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 7 Jan 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barlinkalaan 28, Helena Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 R507 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Barlinka Avenue Self-catering Flatlet is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in 'n doodloopstraat in Somerset-Wes geleë is. Dis naby die hoofstraat wat na Stellenbosch lei en net 'n paar minute se ry vanaf die N2. Die eenheid is langs die hoofhuis en het 'n privaat, aparte ingang.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer, 'n aparte toilet en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n oop badkamer met 'n stort en wasbak. Die kamer het ook 'n platskerm-TV met volle DStv-kanale en onbeperkte WiFi.

Die slaapkamer lei na die kombuisie via 'n gangetjie. Dis goed toegerus met 'n tweeplaat-kookplaat, elektriese braaipan, yskassie, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n stoorruimte vir fietse, bagasie en sporttoerusting. Verder is daar 'n skadu-terras met braaigeriewe, 2 tweesitplekbankies, tafel en sambreel. Veilige parkeerplek is binne die eiendom, naby jou privaat ingang beskikbaar. Daar is ook plek vir 'n sleepwa op die perseel. Die eiendom het die nuutste sekuriteitstelsel. Die eenheid sal een maal per week gratis skoongemaak word vir gaste wat langer bly. Vir gaste wat korter tydperke bly sal 'n skoonmaakfooi van R175 gehef word indien skoonmaakdienste versoek word.

Die gashere is gewoonlik by die huis en sal gaste graag wil help met enige inligting of voorstelle wat hulle benodig. Hulle weet baie van plaaslike restaurante en wynplase in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Barlinka Lane Self-catering Flatlet sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Barlinka Lane Self-catering Flatlet
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Barlinkalaan 28, Helena Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Barlinka Lane Self-catering Flatlet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R780
R780 R507
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
R780 R507
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barlinkalaan 28, Helena Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASyArxVEvOn77EuzjVnjGRrpDNUZn5cFVSPXevT3UoDL0kmbrf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R507 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 28 Barlinka Avenue Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -34.05891 18.83062