Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barn Guesthouse

B&B
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smaldeel Plaas, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Barn Guesthouse is tussen Kroonstad en Ventersburg, 40 km vanaf Hennenman en 30 km vanaf Kroonstad. Dié verblyf is ideaal vir gaste wat wil oorslaap op pad na Kaapstad of die Krugerwildtuin.

Die gastehuis bied 7 luukse en suite-kamers, ten volle ingerig met lugversorging, 'n TV met 5 DStv-kanale, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe met vars tuisgebakte beskuit, toiletware, 'n deur na die tuin en tydens winter elektriese komberse en warmwatersakke.

Elke gesinseenheid het 1 koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens.8
'n Ou melkery is omskep in 'n binnenshuise braai-area, met 2 braaiplekke, lugversorging, 'n pooltafel en HiFi. Daar is ook 'n braai-area buite.

Bring jou vierwielmotorfiets of bergfiets en geniet die vryheid van die plaaslewe of kom net en geniet 'n vreedsame rustydjie op die plaas.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Barn Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Smaldeel Plaas, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Gaste dink Barn Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smaldeel Plaas, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwYjRlZGU5LTk4Y2ItNDQ0MS1hMWZjLTViOTI4NDgwNDYzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Smaldeel farm Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.895 27.208888888889