Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barnacles

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R300 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Barnacles
Selfsorg
The Jolly 2
Selfsorg
Pansy Shell
Selfsorg
Searenity
Selfsorg
Huisreëls

Netflix, YouTube en ander kanale word verskaf volgens TV-instellings.
Let asb. dat daar geen DStv is nie.
Gaste word versoek om asb. nie instellings op die TV te verander nie.
Die Wi-Fi-naam en -wagwoord word op die yskas vertoon.
Let asb. dat gaste hul eie braairooster, badhanddoeke, herlaaibare lig vir beurtkrag en skottelgoeddrooglappe moet saambring.

Die beurtkrag-kode is Port Beaufort (10).

Troeteldiere word toegelaat.

Let asb. dat daar geen OTM-geriewe in die area is nie.

Slegs enkellaagtoiletpapier mag gebruik word.

Gaste mag nie binne die woonstelle rook nie.

Skakel asb. die ligte af wanneer jy die woonstel verlaat.

Moet asb. nie yskaste hoër as 3 draai nie.

Skakel asb. die gas af wanneer dit nie gebruik word nie.

Rapporteer asb. enige breekskade, skade of items wat nie werk nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNTAzYWIwLWVjM2YtNDU5OS1hYjBmLTc4ZDNmZTBjYjcxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 155 5 1 5 14 Protea Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.394405588061 20.856508612633
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem