Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barnard Self-Catering Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lymeweg-suid 17, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Barnard Self-Catering Accommodation is op die eienaar se perseel in St. Francisbaai. Dit is ideaal vir paartjies of gesinne wat op soek is na 'n gerieflike oorslaapplek of vakansie naby verskeie besienswaardighede. Hierdie eiendom het sonkrag met 'n omsetter en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede.

Captains Cabin is 'n ateljeewoonstel met 'n slaaparea wat 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf en wasbak toegerus. Die sitarea het 'n rusbank en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Skuifdeure lei na 'n omheinde stoep. Daar is ook 'n privaat braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig op die perseel.

The Porthole is 'n ateljeewoonstel wat oor 'n slaaparea, 'n kombuisie en 'n badkamer beskik. Die slaaparea het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, induksieplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale. Veilige parkeerplek word vir hierdie eenheid voorsien.

Anchor het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi, buite Weber en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die sitarea het ook 'n dagbed.

Die strand is 10 minute se stap vanaf die perseel. Die golwe bekend as Bruce's Beauties vir branderplankry en die 2 gholfbane, naamlik Links Gholfbaan en St Francis Gholfbaan, is ook binne stapafstand.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Barnard Self-Catering Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Lymeweg-suid 17, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Barnard Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lymeweg-suid 17, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d6a1d7c6f7cd0019e910b073fe77ae5aa2a26647ccf1165949b5ff8eef4f19a36ab410a48b33e3b3c4167f6b78289930a70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 17 Lyme Road South St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1628519 24.8249809