Vrystaat Akkommodasie by Barnfires Farmhouse Retreat | LekkeSlaap
+9

Barnfires Farmhouse Retreat

9 resensies
Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnfires Plaas, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R880 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Barnfires Farmhouse Retreat is 'n ten volle gemeubileerde plaashuis aan die oewer van die Vaalrivier 10 km buite Deneysville en 'n uur vanaf Johannesburg.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste in 2 dubbelbeddens en 4 enkelbeddens. Daar is 'n area buite waar gaste kan kamp met ablusiegeriewe. Die hele huis kan bespreek word of net die kamer vir enkelreisigers of kleiner groepe. Daar is 2 badkamers in die huis. Die kombuis is volledig toegerus en het 'n kool- en gasstoof. Die leefarea het 'n knus kaggel en daar is 'n ingeboude braai op die stoep.

Die plaas is 38 hektaar groot met 'n grasperk rondom die huis. Daar is 'n speelarea vir kleine kinders en hulle kan fietsry orals op die plaas. Daar is perde en kano's wat gaste kan huur. Die venue is ideaal vir diereliefhebbers en troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.

Dis die ideale plek vir vakansiegangers wat van die besige stad wil ontsnap en die omliggende area wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 9 resensies vir Barnfires Farmhouse Retreat
Netheid
4.0/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Barnfires Plaas, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Gaste dink Barnfires Farmhouse Retreat het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
was R1 100
Vanaf R880
per nag (plek vir 8)
was R1 100
Vanaf R880
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnfires Plaas, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuliycQnKR8dI0JXqZzkSXSD0bNa8s1EpHgfi64U4p7JXraJXkR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R880  per nag (plek vir 8) 9 5 1 4 Barnfires Farm Deneysville 1932 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.807950222513 28.046921814813
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za