Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barrydale Karoo Lodge - Boutique Hotel

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 12 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tennantstraat 11, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R1 020 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Barrydale Karoo Lodge - Boutique Hotel is op die gewilde Roete 62 geleë en is 'n lekker oornagplek vir moeë reisigers.

Dié gastehuis bied 'n keuse van 9 individueel versierde en suite-kamers. Die kamers is ingerig met koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens en die badkamers het storte óf baddens met oorhoofse storte. Elke kamer het WiFi, 'n TV met satelliet-kanale, 'n yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 2 kamers wat rolstoelvriendelik is.

Gaste kan in binnehof in die plonspoel ontspan. Parkeerplek is in die straat en ook agter die lodge beskikbaar.

Barrydale bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Magpie Art Collective, die Sanbona Wildreservaat, verskeie restaurante, winkels, en wynkelders.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Barrydale Karoo Lodge - Boutique Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 7

Ligging

  • Tennantstraat 11, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink Barrydale Karoo Lodge - Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tennantstraat 11, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa38b5f78c82d5abd0e9db9e5d1cbb9ae71f5046186f32e4f48294255e91f27f53c91e5197816e7972b128ce00c6594c0a9cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 020 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 11 Tennant Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.905007809141 20.717634558678
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem