Kouga-Omgewing Akkommodasie by Bart’s Bungalow | LekkeSlaap
+12
+12

Bart’s Bungalow

Selfsorg
  • Vanaf R1 175 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivertide Landgoed 56 , St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bart’s Bungalow is ‘n selfsorgvakansiehuis op ‘n veilige landgoed teen die Krommerivier in St. Francisbaai. Dis naby St. Francis Village en Kaap St. Francis.

Dié ruim huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 kamers, 1 badkamer en ‘n gastetoilet. Elke kamer het ‘n koningingrootte-bed en die badkamer het ‘n stort en bad. Die oopplan-kombuis is toegerus met ‘n yskas, mikrogolf, oond en stoof.

Die sitarea het ‘n TV en lei na ‘n onderdakdek met braaigeriewe, stapelvensters, stoepmeubels en blindings wat die wind kan uithou. Daar is ook ‘n buitestort met warm en koue water. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Bart’s Bungalow sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Rivertide Landgoed 56 , St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 175
per nag (plek vir 8)

Sien meer verblyf in

Kouga-Omgewing Oos-Kaap
Vanaf R1 175
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 175
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivertide Landgoed 56 , St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuejiL1V1EG2G3lmltccJhiMTplBmQi49VF3EpcQrJSePyc1P7P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 175  per nag (plek vir 8) 56 Rivertide Estate St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.135676381618 24.806798105736
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za