LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Baruch Bayith | LekkeSlaap
+9

Baruch Bayith

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Baruch Bayith
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Alfred A - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alfred A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and quiet area with secure parking.

Had a lovely stay over, easy access to the suburb, would come back if were in the area.

Baruch Bayith's terugvoer

It was aweaome to have met you and for the lovely chat. Hope to see you again! Thanks for contact number!

Baruch Bayith
Kathleen S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal vir seker met die volgende Ironman weer daar oorbly!

Anretha is uiters gasvry met aandag aan die fynere dinge, die eenheid is ruim met genoegsame privaatheid.

Baruch Bayith's terugvoer

Thank you for view Kathleen! Was such a pleasure to meet you and having you stay over! You were excellent guests! Hope to see you soon or if not next year! Blessings!

Baruch Bayith
Etienne D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne D
Enkelreisiger

Uitstekende diens.

Anretha is baie behulspaam. Die plek is netjies en spotgoedkoop teenoor die ander plekke in die area. Vreeslike oulike mense. Ons besigheid sal definitief weer daar gaan bly.

Dawi S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawi S
Besigheidsreis

Perfekte gastehuis vir elke geleentheid.

Was ontvang deur vriendelike en behulpsame dame. Baie netjies en skoon met 'n groot, baie ruim kamer, groot volledige ingerigte kombuis en badkamer met stort en bad. Dis basies 'n 50 m² woonstel wat die grootste gastekamer is wat ek in 'n lang tyd gekry het. Meer sentraal in Oos-Londen sal jy nie sommer kry nie. En daar was plek vir my motor en 'n groot sleepwa after geslote hek. Daar was spesiaal moeite gedoen met sjokolade en cherry wat voorsien is. Eetkamertafel met sitkamer en groot TV met DStv. 'n Goeie keuse vir 1 of 2 persone wat selfs langer wil oorbly.

Baruch Bayith's terugvoer

Baie, baie dankie Dawie vir die wonderlike gradering. Dit was regtig 'n plesier om jou te kon ontvang. Mag jy ons sommer gou weer besoek!
Vriendelike groete,
Anretha Steyl

Baruch Bayith
Vanaf R580
per nag (plek vir 3)
Vanaf R580
per nag (plek vir 3)
Vanaf R580
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lance-straat 9, Baysville, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00mYk1wrF756ui2j43rvvsY8dAoCtE5wjyT5QgPVzQBI5xq4L5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 9 Lance Street Baysville 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.003242119513 27.919636085649
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!