LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Baruch Guesthouse | LekkeSlaap
+23

Baruch Guesthouse

Gastehuis
Rose Kamer
was R2 045
Vanaf R1 363
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer lei na ’n stoep wat ’n uitsig oor die tuin bied. Dit is met ouwêreldse meubels versier wat ’n sagte, romantiese atmosfeer skep. Die kamer het ’n koninggrootte-bed wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en lugversorging. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort en toilet. Die kamer het ’n TV met sekere DStv-kanale, WiFi ’n gasvryheidskinkbord, kroegyskassie en 'n yskas. Daar is ook ’n haardroër, ingeboude internasionale kragpropaanpasstuk, inligtingslêer en ’n elektroniese kluis vir ’n skootrekenaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 0 en 13 jaar betaal R350. Kinders tussen 14 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. 'n 1%-toerismeheffing sal by die instansie bygevoeg word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Meksikaanse Kamer
was R2 045
Vanaf R1 363
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is met Latynse dekor versier. Die kamer lei na ’n stoep wat uitsigte op die bergreeks en oor die lieflike tuin bied. Daar is ’n koninggrootte-bed wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en lugversorging. Die kamer beskik ook oor ’n en suite-badkamer met ’n stort en toilet. Daar is ’n TV met sekere DStv-kanale, WiFi ’n gasvryheidskinkbord, kroegyskassie en 'n yskas. Daar is ook ’n haardroër, ingeboude internasionale kragpropaanpasstuk, inligtingslêer en ’n elektroniese kluis vir ’n skootrekenaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 0 en 13 jaar betaal R350. Kinders tussen 14 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. 'n 1%-toerismeheffing sal by die instansie bygevoeg word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Polkadot Kamer
was R2 045
Vanaf R1 363
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer lei na ’n stoep wat ’n uitsig oor die tuin bied. Die kamer is met ouwêreldse dekor versier en bied verblyf aan 1 of 2 gaste. Die kamer het ’n koningingrootte-bed, lugversorging en ’n en suite-badkamer met ’n stort, bad en toilet. Die kamer het ’n TV met sekere DStv-kanale, WiFi ’n gasvryheidskinkbord, kroegyskassie en 'n yskas. Daar is ook ’n haardroër, ingeboude internasionale kragpropaanpasstuk, inligtingslêer en ’n elektroniese kluis vir ’n skootrekenaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 0 en 13 jaar betaal R350. Kinders tussen 14 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. 'n 1%-toerismeheffing sal by die instansie bygevoeg word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Caleidoscope
was R2 270
Vanaf R1 513
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie ruim kamer bied verblyf aan ’n gesin van 3. Daar is 2 enkelbeddens wat ook as ’n koninggrootte-bed opgemaak kan word, sowel as ’n slaapbank vir ’n kind. Die kamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort en toilet. Dié kamer het ’n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, WiFi ’n gasvryheidskinkbord, kroegyskassie en 'n yskas. Daar is ook ’n haardroër, ingeboude internasionale kragpropaanpasstuk, inligtingslêer en ’n elektroniese kluis vir ’n skootrekenaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 0 en 13 jaar betaal R350. Kinders tussen 14 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. 'n 1%-toerismeheffing sal by die instansie bygevoeg word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer met 'n uitsig
was R2 270
Vanaf R1 513
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Gerieflik ingerig vir ’n gesin van 3. Hierdie ruim kamer het 2 enkelbeddens wat ook as ’n koninggrootte-bed opgemaak kan word, sowel as ’n slaapbank vir ’n kind. Die kamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort en toilet. Die kamer het ’n TV met sekere DStv-kanale, lugversoring, WiFi ’n gasvryheidskinkbord, kroegyskassie en 'n yskas. Daar is ook ’n haardroër, ingeboude internasionale kragpropaanpasstuk, inligtingslêer en ’n elektroniese kluis vir ’n skootrekenaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 0 en 13 jaar betaal R350. Kinders tussen 14 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. 'n 1%-toerismeheffing sal by die instansie bygevoeg word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R2 045
Vanaf R1 363
per nag (vir 2 persone)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rhodes-Noordweg 35, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5YzgzOTI2LTI3N2YtNDY4Ny1hMzUzLTFmYTc5OTkzM2Q0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 045, nou Vanaf R1 363  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 35 Rhodes-Noord Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.949111722782 18.852616846561
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!