Opsomming van Resensie
Magda S - Des 2020
Gemiddeld
Gasvry en stylvol. Sal weer bly.
Elsade K - Des 2018
Gemiddeld
Heerlik gebly met als perfek en die heerlikste ontbyt.
Petro P - Apr 2018
Gemiddeld
Goeie diens, rustige atmosfeer.
Rhodes Self Catering se terugvoer
Beste Petro
Baie dankie vir die vriendelike terugvoering, ons waardeer dit regtig baie. Vriendelike groete, Natalie.
Charles B - Jan 2018
Gemiddeld
Heerlijk rustige en nette locatie.
Rhodes Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Tiaan J - Okt 2017
Gemiddeld
Die personeel is vriendelik en flink.
Rhodes Self Catering se terugvoer
Beste Tiaan
Ons waardeer dit dat u die moeite gedoen het om hierdie verslaggie te skryf. Baie, baie dankie.
Vriendelike groete
Natalie Scheepers
Lucinda L - Mrt 2017
Gemiddeld
Was 'n groot bederf om in so 'n mooi, stylvolle gastehuis te oornag met vriendelike en tegemoetkomende diens!
Rhodes Self Catering se terugvoer
Beste Lucinda
Baie dankie dat u die moeite gedoen het om hierdie resensie te skryf. Ek kan u verseker dat die nooit ongesiens verbygaan nie, dit word werklik waardeer.
Vriendelike groete
Natalie Scheepers
Helena V - Feb 2017
Gemiddeld
Ongelooflik mooi!
Rhodes Self Catering se terugvoer
Baie, baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie brokkie goeie nuus vir ons te stuur.
Dit word werklik opreg waardeer. Daar is niks so lekker vir my as om hierdie welkome nuus met al die personeel (wat regtig hulle bes probeer) te deel nie!
Vriendelike Baruch groete
Carin B - Jan 2017
Gemiddeld
Geweldig!
Rhodes Self Catering se terugvoer
It is always so exciting to receive such a welcome review, especially during the busy season - trying to keep the good service going.
Thank you very much for your kind response.
We really enjoyed having you here and we were very sad to see you go..
Kind regards,
Natalie & Hester
Doret S - Jan 2017
Gemiddeld
Uitstekende diens en gasvryheid!
Rhodes Self Catering se terugvoer
Baie baie dankie vir die moeite om hierdie terugvoer vir ons te gee.
Dit beteken regtig baie en ons waardeer dit so dat u die tyd geneem het om dit vir ons te skryf.
Ons hoop regtig om u gou weer te sien!
Vriendelike groete,
Natalie Scheepers
Eienaar Baruch Gastehuis
Andre T - Okt 2016
Gemiddeld
Gemaklike sentrale verblyf.
Rhodes Self Catering se terugvoer
Goeie dag
Jammer vir die bitterlike laat terugvoering. Ons waardeer dit werklik.
Intussen was ons hard aan die werk met ons tweede Baruch naamlik, Baruch Gastehuis 29 Lovell.
Hierdie gastehuis beskik oor 7 dubbelkamers waarrvan een van die kamers 'n selfsorg eenheid is.
Dit is ook in Die Boord, Stellenbosch geleë.
Ons hoop om u weer te sien.
Vriendelike groete
Natalie Scheepers
Eienaar
Greta W - Jun 2016
Gemiddeld
Wonderlik, warm ontvangs. Ek het heerlik gebly.
Rhodes Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir hierdie positiewe brokkie nuus. Ons waardeer dit regtig baie dat u die tyd geneem het om hierdie terugvoer vir ons te gee. Ons streef werklik daarna, om elke gas wat by ons tuisgaan, op die hande te dra. Ons hoop om jou binnekort weer by ons te kan bederf!
Groete,
Natalie Scheepers
Marissa C - Feb 2016
Gemiddeld
Vreedsaam.
Rhodes Self Catering se terugvoer
Beste Marissa,
ek is baie jammer dat jy nie die lugversorging in die kamer raakgesien het nie. Hierdie tyd van die jaar is dit werklik baie warm in Stellenbosch en feitlik onmoontlik om sonder lugversorging te kan slaap.
Ten opsigte van die afstand vanaf Dorpstraat, daar is fantastiese gastehuise in die middel van Stellenbosch. Ek kan aan n paar 4-ster gastehuise dink wat ek met grootste graagte kan aanbeveel. Ons verwys graag gaste indien hulle sou verkies om nader aan die dorp te wees. Daar sal natuurlik n redelike prysverskil wees.
Vriendelike groete
Natalie Scheepers
Eienaar Baruch Gastehuis
Carin V - Jan 2016
Gemiddeld
Baie akkommoderend en vriendelike, gasvrye personeel.
Rhodes Self Catering se terugvoer
Baie baie dankie vir die pragtige verslag insake u verblyf by Baruch! Ons waardeer dit opreg dat u die tyd geneem het om hierdie verslag te skryf.
Dit word werklik BAIE waardeer.
Hoop ons sien u gou-gou weer!
Vriendelike groete
Baruch Span
Johan S - Mrt 2015
Gemiddeld
Baie netjies, goed geleë, vriendelik en goeie dien
Elana F - Feb 2015
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly en die ontbyt was uitstekend.
Annika B - Jan 2015
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Petro P - Jul 2014
Gemiddeld
Lekker gemaklik; detail en klein dingetjies beïndruk my; vriendelik en hulpvaardig.
Hannes L - Apr 2014
Gemiddeld
Baie lekker en rustig.
Elize V - Feb 2014
Gemiddeld
Lekke!
Willem R - Jan 2014
Gemiddeld
Baie aangenaam en sentraal gelee.!.
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Rhodes-Noordweg 35, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom