Clansthal Akkommodasie by Barwood | LekkeSlaap
+16

Barwood

4 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Barwood
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Tanya A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Baie dankie aan Colette en haar span. Ons het heerlik gebly! Verskriklike vriendelike en gasvrye personeel en die plekkie is verby mooi!

Jan L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, kon lekker ontspan vandat ons aangekom het tot ons vertrek.

Vandat ons aangekom het totdat ons vertrek het, was dit heerlik gewees. Stil en rustig, regtig waarde vir geld.

Clerissa J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clerissa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies.

Baie netjiese plek. Baie mooi oorgedoen. En die eienaars is so gasvry en vriendelik. Sal dit definitief aanbeveel.

Magda C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Sal beslis weer gaan, dit was baie lekker om daar te kuier.

Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Widenham-rylaan 51, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYvygzQApDovyzs8hHq6sz5HpvwcCcMX79WSJLekEUKwfLGqoon?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 51 Widenham Drive Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.22339 30.79141
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za