Basalt Akkomodasie
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Basaltstraat 18, Stellenridge, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Basalt Akkomodasie is 'n ateljeewoonstel in Stellenridge in Bellville. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die woonstel is 2 km vanaf Tygervallei met 'n hele rits besienswaardighede en 16 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n kas. In die badkamer is daar 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV met volledige DStv-kanale.
Die eenheid het sy eie privaat ingang en onderdakparkeerplek agter 'n veilige hek word voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by Basalt Akkomodasie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Basaltstraat 18, Stellenridge, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Basaltstraat 18, Stellenridge, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom