Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Basil's Boma

The Potter's Shed
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Potter's Shed bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, eetarea en leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, asook 'n plafonwaaier. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, yskas, ketel, kookgerei, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n groot rusbank, 2 groot ottomans en 'n kaggel. Daar is ook 'n aparte toilet en wasbak. The Potter's Shed het 'n privaat, ruim buite-area met 'n onderdakstoep, 'n vuurput, braaigeriewe, 'n dubbel-sitarea en 'n tafel met 2 stoele. Daar is ook 'n kouewaterswembadjie onder 'n houtafdak, en 'n rustieke buitestort met warm en koue water.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

100% van die besprekingstarief moet voor die inklokdatum betaal word.

'n Sleutel- en breekskadedeposito van R500 is voor aankoms betaalbaar - terugbetaalbaar 7 dae na vertrek indien geen breekskade plaasvind nie.

Neem kennis: Ons het vriendelike diere wat vrylik op die plaas rondloop.

Jy moet jou eie vuurmaakhout/houtskool/vuuraanstekers, ys en insekweerder voorsien.

Alhoewel kinders van 15 jaar en ouer welkom is, is baba's tot en met 15 maande ook welkom.

Basil's Boma het 'n verwelkomings- en vrywaringsbrief wat gaste moet lees en onderteken en ten minste 2 dae voor die inklokdatum moet indien.

Gaste wat na 19:00 arriveer moet Basil's Boma in kennis stel van laat inkloktye en 'n ekstra fooi sal gehef word.
Hierdie is 'n plattelandse area en hekke sal nie na 19:00 oopgemaak word nie, mits dit vooraf gereël word.

Gaste me baba's tussen 6 en 15 maande kan by die Potter's Shed bly, mits dit vooraf gereël word. Gaste moet asb. hul eie kotte saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Boma Bush Chalet
Vanaf
Vanaf R2 100
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die bos-chalet bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n kamer met 'n kaggel, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n boskombuis buite met 'n yskassie, 'n kroeg met 'n grasdak, en 'n privaat boma. Die chalet het ook 'n houtdek en plonspoel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

100% van die besprekingstarief moet voor die inklokdatum betaal word.

'n Sleutel- en breekskadedeposito van R500 is voor aankoms betaalbaar - terugbetaalbaar 7 dae na vertrek indien geen breekskade plaasvind nie.

Neem kennis: Ons het vriendelike diere wat vrylik op die plaas rondloop.

Jy moet jou eie vuurmaakhout/houtskool/vuuraanstekers, ys en insekweerder voorsien.

Alhoewel kinders van 15 jaar en ouer welkom is, is baba's tot en met 15 maande ook welkom.

Basil's Boma het 'n verwelkomings- en vrywaringsbrief wat gaste moet lees en onderteken en ten minste 2 dae voor die inklokdatum moet indien.

Gaste wat na 19:00 arriveer moet Basil's Boma in kennis stel van laat inkloktye en 'n ekstra fooi sal gehef word.
Hierdie is 'n plattelandse area en hekke sal nie na 19:00 oopgemaak word nie, mits dit vooraf gereël word.

Gaste me baba's tussen 6 en 15 maande kan by die Potter's Shed bly, mits dit vooraf gereël word. Gaste moet asb. hul eie kotte saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas S82, R560, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4ZGQ1OWVkLTk4ODgtNDRlMS05M2E4LWZjZWIxOTkzYjc3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Farm S82 R560 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.814917393341 27.776135857137
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem