Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bastille de Blignaut B&B

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Bastille de Blignaut B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mariette V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Enkelreisiger

Beslis een van die beste plekke waar ek nog moes bly tydens 'n sake reis.

Ongelooflik, netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bastille de Blignaut B&B se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike resensie. Sien uit om jou weer te sien.

Bastille de Blignaut B&B
Johann V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Enkelreisiger

Dat ek Bastille de Blignaut aanbeveel en self weer daar sal oornag sê alles.

Vriendelik, hulpvaardig, gasvry en alles wat daarmee saamgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bastille de Blignaut B&B se terugvoer

Baie dankie Johann. Hoop ons sien weer.

Vriendelike groete.
Leonard en Tilla

Bastille de Blignaut B&B
William T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William T
Besigheidsreis

Baie lekker, goed geleë en 'n vriendelike gasheer en gasvrou.

Ek het baie lekker gebly. Goeie ontbyt en 'n baie rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques Q - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques Q
Besigheidsreis

A most enjoyable stay in a comfortable room with great hospitality.

The room was spacious and comfortable. Breakfast was delicious and enjoyed in a pleasant setting. Thank you Tilla and Leonard for making my stay memorable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Kamers was baie netjies en die mense baie vriendelik. Sal hulle beslis wees besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bastille de Blignaut B&B se terugvoer

Baie dankie! Dit was lekker om julle te ontmoet. Hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete
Bastille de Blignaut span

Bastille de Blignaut B&B
Luc N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luc N
Gesin met tieners

Very friendly, and helpful hosts, who go the extra mile.

Great accommodation, centrally located to N1/N3 highway, and great shopping malls.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bastille de Blignaut B&B se terugvoer

Thank you for the great review, Luc! It was nice to meet you and your son. We hope to see you again soon!

Bastille de Blignaut B&B
Danie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie V
Besigheidsreis

Voldoen aan behoeftes.

Goeie interaksie en waardering vir kontak na items in kamers vergeet is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bastille de Blignaut B&B se terugvoer

Baie dankie Danie. Ons hoop ons sien jou mense weer.

Vriendelike groete
Bastille de Blignaut Span

Bastille de Blignaut B&B
Jacobus H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus H
Enkelreisiger

Baie netjiese en gemaklike verblyf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bastille de Blignaut B&B se terugvoer

Baie dankie Stiaan. Dit was lekker om jou hier by Bastille de Blignaut B&B te verwelkom. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Vriendelike Groete
Bastille de Blignaut Span

Bastille de Blignaut B&B
Lindie K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie K

Verby awesome!

Dit is nou die derde jaar wat ek en my ma van Bastille de Blignaut gebruik gemaak het en elke keer word ons vriendelike ontvang. Ons sal vir seker weer daar oorbly en vir seker aan al ons vriende en familie die asemrowende gastehuis aanbeveel. Julle sal nie jammer wees nie maar julle sal spyt wees as julle nie ten minste net een aand hier slaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie K

Home away from home.

Dit was super lekker gewees om weereens in Bastille de Blignaut te bly. Ons is weereens met die grootste liefde ontvang en met baie liefde bedien. Baie dankie vir elke oomblik. Ek gaan verseker julle aanbeveel aan al ons vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie K

Ons het baie veilig en tuis gevoel by die gastehuis.

Dit is was 'n onvergeetlike ervaring gewees om by die gastehuis te bly. Ons was vriendelik verwelkom en ons sal verseker weer van die gastehuis gebruik maak wanneer ons Johannesburg toe kom. Ek sal die gastehuis vir almal aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 220
R1 220 R1 098
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 220
R1 220 R1 098
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 220
R1 220 R1 098
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karenweg 65, Illiondale, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA951ac50bd052b8b3399c3b89ba6e447b669a1d645b354ae5332c21c7c1a6246232d037595c77c6396404802ba68bdb895b4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 220 nouVanaf R1 098 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 65 Karen Road Illiondale 1609 Gauteng 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -26.11006 28.16645
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem