Uitenhage Akkommodasie by Bateleur Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+20
+20

Bateleur Bed and Breakfast

  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gibsonstraat 19, Penford, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Bateleur is 'n gerieflike B&B in 'n stil deel van Uitenhage, binne stapafstand vanaf Penford Winkelsentrum, en verskeie restaurante en wegneemrestaurante. Die gastehuis bied gerieflike blyplek met 'n tikkie luuksheid en oorgenoeg gasvryheid. Ons is net 1 km van die Uitenhage Sportsentrum af en 2 km van die Uitenhage Gholfklub af.

Ons bied verblyf in 10 en suite-gastekamers wat elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens het. Een daarvan is 'n gesinskamer wat slaapplek aan 3 gaste bied. Geriewe in die kamer sluit in 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n verwarmer op versoek vir die kouer aande in. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Gesellige braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Ontbyt, middagetepakkies en aandete is beskikbaar op versoek vooraf. Dit word genuttig in die lieflike eetarea.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 16 resensies vir Bateleur Bed and Breakfast
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Gibsonstraat 19, Penford, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bateleur Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gibsonstraat 19, Penford, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjYTZkZWMyLWM1ZmQtNDBiYS1iYmM1LTg3MzJhNmJlYzJjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 19 Gibson Street Penford 6230 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.760902 25.40895
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za