LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bateleur Cottage | LekkeSlaap
+33

Bateleur Cottage

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moulton-laan 1227, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bateleur Cottage bied 4 gerieflike selfsorg-eenhede in die stil en veilige voorstad Waverley in Pretoria. Dit is die ideale verblyf vir enkelreisigers, paartjies, gesinne of groepe. Die kothuis is naby die N1 en net 15 minute se ry van die middestad af. Dit is ook net 35 minute se ry van die OR Tambo Internasionale Lughawe af.

Verblyf word aangebied in 4 volledig toegeruste selfsorgkothuise in 'n luisterryke tuin met volop voëls. Elke kothuis het sy eie ingang, veilige parkeerplek, braaigeriewe, goed toegeruste kombuisies, volledige DStv, 'n haardroër, strykyster en strykplank. Linne en handdoeke word voorsien en 'n Kontinentale ontbyt is beskikbaar op versoek.

Ander interessante plekke in en om Pretoria sluit in: die geskiedkundige Wonderboom Natuurreservaat, die Uniegeboue, die Pretoria Dieretuin en die Akwarium asook verskeie museums.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Bateleur Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Moulton-laan 1227, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink Bateleur Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Pretoria Gauteng
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moulton-laan 1227, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxNjM5YTBjLTI5MTEtNGMxNy04YTViLWZjMDVhZjAyYThlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Moulton Avenue 1227 Waverley 0186 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.697738888889 28.248480555555
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!