Opsomming van Resensie
Janetta B - Jan 2016
Gemiddeld
Dit voel soos jou eie huis!
Bateleur Guesthouse se terugvoer
Thank you very much for such wonderful comments and we are glad to hear about your satisfaction. hope to see you again.
Elsa V - Jan 2016
Gemiddeld
Glad nie waarde vir geld nie.
Francis P - Mei 2015
Gemiddeld
Alles-in-een!
Adele M - Jan 2015
Gemiddeld
Rustig en skoon - personeel baie vriendelik.
Johan O - Jan 2015
Gemiddeld
Hoogs aanbeveel.
Chantel L - Jan 2015
Gemiddeld
Absoluut heerlik! Ons kon nie 'n beter plek gekies het nie.
Sharon B - Jan 2015
Gemiddeld
Ons gesin het een aand oornag.
Hennie C - Jan 2015
Gemiddeld
Het daarteen besluit om oor te bly.
Bateleur Guesthouse se terugvoer
Good day Hennie,
Thank you very much for your feedback. I do admit that the workers did take a while to open the gate, however when they realized you were due to check in, you were granted access to the property.
The manager did come to speak to you a while later about the concerns you had. After you informed the manager that you did not feel safe, the manager apologized to you and refunded your money, even though you never entered or stayed in the room.
Regards,
Bateleur Guesthouse - management
Deon N - Des 2014
Gemiddeld
Kamer was netjies met 'n Marilyn Munro tema waarvan ons gehou het. Dit was goed toegerus en alles het gewerk. Het goed in die meeste van my verwagtings voldoen.
Wayne B - Nov 2014
Gemiddeld
Awesome place to stay and friendly staff
Louis J - Jul 2014
Gemiddeld
Marlize is baie vriendelik en die ontbyt was uit die boeke uit lekker.
Colin S - Jul 2014
Gemiddeld
Dit was "awesome".
Freddie S - Mei 2014
Gemiddeld
Vriendelik ontvang, behulpsaam, skoon, uitstekende ontbyt.
Japie M - Apr 2014
Gemiddeld
Fantasties - sal dit beslis aanbeveel!
Cobus Claassen C - Feb 2014
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld, rustig, skoon en veilig!
Allinda T - Jan 2014
Gemiddeld
Skoon en netjiese oornaggeriewe met heerlike ontbyt.
Linda D - Jan 2014
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs met gemaklike, moderne kamers.
Jako M - Jan 2014
Gemiddeld
The place was easily located and there is commendable good service
Cheren G - Des 2013
Gemiddeld
Baie lekker!
Werner K - Des 2013
Gemiddeld
Alles was reg en netjies ... het dit geniet.
Lancia W - Okt 2013
Gemiddeld
Woorde kan dit nie beskryf nie, daar's net so 'n warm gevoel in my hart en 'n glimlag op my gesig.
Johan D - Aug 2013
Gemiddeld
Fantasties!
Bertie B - Aug 2013
Gemiddeld
Baie nice!
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van der Stelstraat 4, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom