- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andrewstraat 27, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bateleur Guesthouse is in die hartjie van Wilkoppies, 'n stil woonbuurt in Klerksdorp, geleë.
Die gastehuis bied 10 luukse slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Al die kamers het 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kluis vir 'n skootrekenaar, lugversorging, gratis WiFi en DStv. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Bateleur is 'n statige huis met 'n lieflike ontvangsarea en eetkamer. Al die vertrekke is elegant versier en gemeubileer.
Die huis is op 'n groot perseel geleë met pragtige grasperke en 'n heerlike swembad. Die omgewing is vreedsaam en prentjiemooi en die ruim erf maak Bateleur die ideale keuse vir enige funksie of konferensie.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Geriewe
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Witborde
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
4.5 uit 5van 4 resensies vir Bateleur Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Ligging
- Andrewstraat 27, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Gaste dink Bateleur Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wilkoppies Klerksdorp Noordwes
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andrewstraat 27, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom