Marlothpark Akkommodasie by Bateleur's Nest | LekkeSlaap
+8

Bateleur's Nest

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naboomstraat 3177, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bateleur's Nest is 'n selfsorghuis in Marloth Park in Mpumalanga. Dit is ideaal vir 'n gesin of vir vriende wat op soek is na gerieflike verblyf, met die opsie vir wildkyk op die perseel of in die nabye omgewing.

Die huis het 'n grasdak en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en is ten volle gemeubileer. Die hoofslaapkamer is op die grondvloer geleë en beskik oor 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is 'n solderkamer met 4 enkelbeddens. Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en ander toebehore vir jou gebruik.

Die sitkamer het gerieflike sitplek met trappe wat lei na die solder en die dek, met pragtige uitsigte oor die omgewing. Die huis het ook 'n Jacuzzi buite en 'n gerieflike braai-area. Parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Bateleur's Nest is 100 m van die rivier af, waar daar al heelwat leeus gewaar is!

Gaste sal ook gereeld die geluide van verskeie wildspesies deur die nag hoor. Die perseel is naby die Krugerwildtuin, waar gaste gerus kan gaan wildkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Bateleur's Nest sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 14 resensies vir Bateleur's Nest
Netheid
2.9/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
3.1/5

Ligging

  • Naboomstraat 3177, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Bateleur's Nest het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
per nag (plek vir 6)
Vanaf R980
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naboomstraat 3177, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljOTI1NjFlLWUyMTItNGRiNi05YzUzLTY4ODE2ZDYzMmE4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (plek vir 6) 14 5 1 4 3177 Naboom Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.3356 31.80828
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za