Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baviaans Lodge

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 16 resensies vir Baviaans Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.6/5
Linda H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda H
Saam met vriende

The area is well worth a visit and the locals are very friendly.

The service we received before we arrived was awesome and the establishment was able to change our date very professionally. However, the Lodge seems a little tired, with no kettles in some rooms, the floor in some units crumbling, the windows in some units cracked, no Rooibos teabags (although you are in SA) in the rooms. The Lodge is also not mobility friendly, with many steps and paths and nothing to hold onto in the bathroom. As a vegetarian, I was horrified to receive bacon for breakfast, although the establishment was aware of my dietary preference.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steffanie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steffanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant overnight stop.

Pleasant stay at Baviaans Lodge. Host very helpful. Rooms clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike wegbreek in die natuur.

Die gasvryheid is regtig uit die boonste rakke. Die kos was baie geurig en ons was baie bederf. Die omgewing was baie mooi en sal definitief weer daar 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S
Saam met vriende

Dis 'n heerlike wegbreekplek ver van die beskawing met geen selfoonontvangs en sporadiese internetontvangs.

Verblyf is in netjiese klipgeboue met 'n kaggel in elke kamer. Daar is geen elektrisiteit op die plaas nie en olielampe saans skep 'n intieme atmosfeer. Bring maar 'n goeie flits en battery-aangedrewe LED-ligte saam as jy graag saans in die kamer wil lees of van die sit- en eetkamer na jou huisie wil stap. Die twee etes wat verskaf word, is heerlik. Die natuur is pragtig met groot bome in die kloof waar die oord geleë is. Wandelpaaie is daar baie en daar is rotstekeninge hoog teen die berg op wat saam die gasheer besigtig kan word. Die pad na Baviaans Lodge is op plekke steil en klipperig. 'n Gewone sedanmotor met laegrondvryhoogte sal sukkel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charles H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really isolated and equally beautiful, rustic, wholesome meals.

The toll Covid has taken is evident. For such a spectacular place it is worth supporting, as they have had a rough time. You won't find a place quieter or the stars as bright.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cedric B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Cedric B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A really poor show of a setup, pool filthy, really run down business.

Misleading, the lodge is not in the Baviaans Kloof. I would have had more amenities if I took my own 4x4 caravan. I paid for 50% of my stay up front and left after only spending one night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Volker U - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Volker U
Saam met vriende

Outback travelling.

The access road from the main road to Baviaans is gravel and not in the best condition. Take care to travel in a car with sufficient ground clearance. Drivers with no experience on uneven gravel roads might find this a challenge. From Kareedouw to the lodge allow 1.5 hours drive due to the road condition. The remoteness of the lodge is its blessing but also a challenge, which caught us unprepared. Meals didn’t meet our expectations and considering that you are fully depending on their catering we missed some sort of a light snack for lunch, bridging the long period from breakfast to supper! The surrounding nature is spectacular and the guided tour to the bushman cave is not to be missed. Our guide, Dylan, was very knowledgeable and made this outing an unforgettable adventure .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmarentia N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Emmarentia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon kamers en vriendelike mense.

Rob en sy gesin doen moeite om jou tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tara M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tara M
Saam met eggenoot / lewensmaat

In die natuur en weg van die alledaagse lewe.

Rustige en huislike atmosfeer. Wonderlike natuurskoon. Sal definitief weer soontoe wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is hartlik ontvang en het onmiddellik tuis gevoel!

Rob en sy seuns is die perfekte gashere! Rob het vir ons die heerlikste aandete en ontbyt voorberei, tuisgebakte rolletjies en brood op sy beste! Dit was ’n onvergeetlike ondervinding, al moes ons so ver ry en nie geweet het waar ons gaan uitkom nie, maar wat ’n verrassing toe ons uiteindelik daar aankom! Ek sal net voorstel dat besoekers nie in die donker moet ry omdat dit nogal lank neem om daar te kom. Die natuurskoon is pragtig, so die rit is glad nie vervelig nie. Sorg dat jy ’n eet- en drinkdingetjie byderhand het en ry kuier-kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful area in the Baviaans.

Such a beautiful area combined with a friendly host and staff.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige omgewing in die Baviaans.

Baie mooi omgewing gekombineer met 'n vriendelike gasheer en personeel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid T - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid T
Gesin met tieners

'n Groot ervaring om lank te onthou.

Wilderniswegbreek soos min! Skoon netjiese kamers en baie lekker aandete en ontbyt. Paraffienlampe gee die atmosfeer maar maak nie veel lig! Gasplaatjie om 'n ketel op te kook sou welkom wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salomine T - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salomine T
Gesin met klein kinders

Weg van die stadsgewoel.

Dit is waarskynlik so afgeleë soos jy kry. Rob is 'n dierbare gasheer en uitstekende kok. Ek was onbewus dat daar geen elektrisiteit is nie, as dit jou nie pla nie, sal ek dit aanbeveel. Ek verkies ligte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina L - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marina L
Saam met vriende

Ideaal as jy ver weg wil kom van als. Berge op berge op berge.

Was heel lekker. Sal aanbeveel as jy weg van die geraas en stad wil kom. Rob doen baie moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia S
Gesin met klein kinders

Very remote but beautiful location.

The lodge is situated of the beaten track. Very remote and has no electricity. It is tranquil out there and provides food for the soul.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Doornboom Plaas, Kougaberge, Baviaanskloof-distrik, 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmYTk2YjJlLTMwZjQtNGU5My1iMTE5LTI0MmRjNzZjOGQ2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 16 5 1 4 Doornboom farm Kouga Mountains 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.769155030159 24.09869923746