Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langhuis @ Baviaanskloof Guest Cottages

Langhuis
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 12 mense
  • Plek vir 12 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Langhuis is 'n groot kothuis met 'n ruim sitarea, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die kombuis is met 'n stoof, 'n groot yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is ook 'n kaggel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is ook 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die sitarea. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die huis is met elektrisiteit toegerus.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ys en braaihout kan by die Bavijaans Padstal gekoop word.

Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Indien gaste van Patensie se kant af kom, word gaste aangeraai om met 'n 4x4-voeetuig te ry, maar 'n 4x2-voertuig is steeds geskik. Daar is 'n grondpad van sowat 70 km vanaf Willowmore se kant wat vir enige voertuig geskik is, maar 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.

Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word, maar hulle word nie op die meubels toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 12 mense
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Baviaanskloof Guest Cottages, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e4733ab9dd06419dbdff5499b1770bfb74ef6602a4af6dc99095c0bfb4089e64527987caf49c9881fc8530d393c1f65370e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 12 mense 97 5 1 5 R332 Baviaanskloof Guest Cottages 6453 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.524330993202 23.923308849335