Kouga-Omgewing Akkommodasie by Baviaanskloof Lodge - Country House | LekkeSlaap
+26
+26

Baviaanskloof Lodge - Country House

5 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht Plaas, Langs die R332, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Baviaanskloof Lodge - Country House is in Cambria geleë, net 2 km vanaf die vildernisgebied van meer as 30 000 hektaar wat strek vanaf Komdomo tot by die Nuwekloofpas naby Willowmore in die weste, in die hartjie van Baviaanskloof.

Die lodge het 4 lieflike kamers en 4 eko-ontspanningskampgeriewe. Elke en suite-kamer bied gerieflike verblyf aan 2 tot 3 gaste en is toegerus met gemaklike beddens met Egiptiese en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan rustig ontspan in die gemeenskaplike sitkamer met sy TV met DStv, en aandete en ontbyt word in die gemeenskaplike eetarea bedien. Gaste kan gerus ook uitspan in die lieflike tuin met braaigeriewe.

Elke kampeerplek is in die skaduwee en het plek vir 6 kampeerders. Die gemeenskaplike ablusiegeriewe is toegerus met kouewaterstorte en spoeltoilette. Onthou asb. om jou eie kampeertoerusting en tent saam te bring.

Eksklusiewe dag- en sonsondergangtoere is beskikbaar op versoek. Heelwat dier- en voëspesies, insluitend die asemrowende knysnaloerie word in dié geweste aangetref. Die Cambria-omgewing bied stap, fietsry, wild- en voëlkykgeleenthede, asook natuurwandelinge en 4x4.

Die roete tussen Cambria en Grasnek-pas spog met die beste uitsigte. Baviaanskloof Lodge kan met 'n gewone sedanmotor bereik word, maar om die Baviaanskloof Natuurreservaat (ingang is slegs 2 km van die lodge af), te besoek het gaste 'n 4x4- en 2x4-motor met 'n hoë grondvryhoogte nodig.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Baviaanskloof Lodge - Country House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Onverwacht Plaas, Langs die R332, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Gaste dink Baviaanskloof Lodge - Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Kouga-Omgewing Oos-Kaap
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht Plaas, Langs die R332, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhNzJjMGEyLWRlMmQtNGNkYS1hYWU4LTdiNzQ0MDk1ZTk3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 Farm Onverwacht Off the R332 6335 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.661 24.554277777778
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za