LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Baviaanskloof Lodge - Country House | LekkeSlaap
+26

Baviaanskloof Lodge - Country House

7 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Baviaanskloof Lodge - Country House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
3.9/5
Sakkie V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sakkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koud maar warm geslaap.

Die gasvrou was afwesig. Baie duur vir wat jy kry.

Hennie V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V
Saam met vriende

Great service, great food, very clean and well maintained.

After a day in the saddle, it was very refreshing to arrive at a clean and well-presented accommodation and go enjoy a wholesome dinner and friendly faces!

Nic M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Nic M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, vriendelike diens.

Was heerlik om daar te bly, maar vir die prys verwag mens darem 'n radio of TV wat in 'n werkende toestand is. Hulle bied gratis WiFi aan, maar ook dit het nie gewerk nie.

Sandra T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie spesiaal gevoel.

Lugreëling in kamer sal gaaf wees.

Raoul R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raoul R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige lodge in die hartjie van die Baviaans, die gasheer het uit sy pad gegaan om ons wittebrood fantasties te maak.

Hoogs aanbeveel om hier te stop op enige tipe reis deur die Baviaans.

Herman V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Besigheidsreis

Lekker oornagplek voor jy die Baviaanskloof aanpak.

Het Baviaanskloof Lodge - Country House gebruik om te oornag voordat ons die Baviaanskloof aangepak het. Is baie vriendelik ontvang en die aandete en ontbyt was uit die boeke gewees.

Seppie M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seppie M
Saam met vriende

Fantasties.

Wat 'n heerlike ontvangs deur Hantie. Die kamers is pragtig en ons het lekker in die tuin gekuier en die aand is ons verras met 'n heerlike bord gekookte kos - die pampoentert was ons almal se gunsteling - net jammer ons kon nie die resep kry nie. Heerlik geslaap in die stilte en die volgende oggend 'n lekker ontbyt gekry. Sal beslis die plek aanbeveel vir enigiemand wat deur die Baviaanskloof wil reis.

Baviaanskloof Lodge - Country House's terugvoer

Beste Seppie,

Baie dankie vir die fantastiese resensie, ons waardeer julle terugvoering.
Al ons etes word met liefde voorberei en dit is so lekker om te hoor dat ons gaste die moeite waardeer. Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en ons sien uit na julle volgende kuiertjie in die Baviaanskloof.

Mooi loop,
Hantie Robbertse - Baviaanskloof Lodge

Baviaanskloof Lodge - Country House
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht Plaas, Langs die R332, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhNzJjMGEyLWRlMmQtNGNkYS1hYWU4LTdiNzQ0MDk1ZTk3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Farm Onverwacht Off the R332 6335 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.661 24.554277777778
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!