LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bay House | LekkeSlaap
+32

Bay House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abrams-weg 5, Kelso, 4183, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 R2 250 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Bay House bied gerieflike selfsorgverblyf op die strand in Kelso aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die verblyf is ideaal vir 2 of 3 gesinne wat op soek is na 'n vakansie of naweekwegbreek by die see.

Die perseel strek tot by die hoogwatermerk en het direkte toegang slegs 45 m tot die strand waar gaste kan snorkel, visvang of branderplankry.

Die huis het 6 slaapkamers en is geskik vir 12 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 3 van die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 2 van die kamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is stort- en badgeriewe. Daar is 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus en lei na die eetarea. Die huis is spog met 'n tafeltennisblad en braaigeriewe.

Gaste het toegang tot die hele perseel behalwe die stoorkamer wat apart is van die huis. Die skoonmaker woon daar en is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Doendinge in die area sluit diepseevisvang, gholf, haaihokduik, duik by die Aliwal-rif, bergfietsry en voetslaan in.

Slaapplek

’n Bespreking by Bay House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Abrams-weg 5, Kelso, 4183, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 500
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 12)
was R2 500
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abrams-weg 5, Kelso, 4183, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA522b8a96c8733bb1dbd1d266c7171d2fa5005cbe5d51e9d1fbf35540eda380e14e4d62cf3964ac474496b6db17178e13faec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 500, nou Vanaf R2 250  per nag (plek vir 12) 5 Abrams Road Kelso 4183 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.358546289879 30.717753079665
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!