Willard's Beach Akkommodasie by Bay Ridge 71 | LekkeSlaap
+17
+17

Bay Ridge 71

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dolphin-singel 53A, Ballito , 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bay Ridge 71 is in Ballito aan die Noordkus van KwaZulu-Natal geleë en bied hoë gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n groot gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, besienswaardighede en doendinge.

Dié moderne woonstel het 4 slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, stort en toilet, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die vierde slaapkamer. Daar is 'n derde gastebadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, 'n yskas, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, Nespresso-masjien, teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n groot ontbythoekie.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Daar is 'n 40 m²-balkon vanwaar gaste die see-uitsig kan bewonder terwyl hulle die groot gasbraaier kan benut.

Die woonstel is baie mooi gemeubileer met 'n top-gehalte Harman Cardon-musiekstelsel, TV en DSTV. Daar is sentrale lugversorging in elke vertrek vir die warm somersdae en -aande.

Die woonstel is net 400 m vanaf Thompson's Beach en 800 m vanaf Willard Beach. Die kompleks het 'n pragtige tuin, 'n swembad en 'n speelarea vir kinders en is stapafstand vanaf die Mozambique-restaurant.

Slaapplek

’n Bespreking by Bay Ridge 71 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Bay Ridge 71
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Dolphin-singel 53A, Ballito , 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bay Ridge 71 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dolphin-singel 53A, Ballito , 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6513ef50825aa61bc2226fd67127d88671a7149c6d2255cbdcb4aec25cb82e731479779845d24f70242d857c2de50d85ad9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 600  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 53A Dolphin Crescent Ballito 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 10:00-19:00 11:00 -29.524808211928 31.222493906746
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za