Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay Sun Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 144 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tassel Berry-straat 3, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

In die middestad van Richardsbaai sal hierdie moderne, gerieflike en bekostigbare verblyf aan al jou behoeftes voldoen. Die verblyf is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers in Richardsbaai. Die lodge is in die middestad en naby aan alle geriewe en net ’n 10 minute-rit weg van die strand af.

Gaste kan kies tussen een- of tweeslaapkamer-selfsorgwoonstelle wat beskik oor 'n oopplan-kombuis met granietblaaie, 'n ruim sitkamer, toilet en badkamer. Elke woonstel het 'n TV met die DStv hotel-pakket en lugversorging.

Daar is 24 uur-sekuriteit. Veilige, gratis parkeerplek is beskikbaar. ’n Wasgoeddiens is beskikbaar indien dit versoek word. Alhoewel die verblyf selfsorg is, bied Bay Sun Lodge ontbyt, middagetepakkies en aandete indien dit versoek word.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 28 resensies vir Bay Sun Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Tassel Berry-straat 3, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bay Sun Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 144 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tassel Berry-straat 3, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30bcbba97330a925d67534745c8d36300996050e4c5d3bdad9200db11521a7b00d1e335715f44cf4d9bd9cb0a76cf4f8bc1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 28 5 1 4 3 Tassel Berry Street Arboretum 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.756424 32.057395