Bay View
Opsomming van Resensie
Karin D - Jun 2022
Gemiddeld
Voel soos 5 ster.
Lood B - Jun 2022
Gemiddeld
Uitstekend.
Suzanne V - Mei 2022
Gemiddeld
Lovely, peaceful, organised, clean.
Judy B - Mei 2022
Gemiddeld
Comfortable and convenient.
Jurie M - Mrt 2022
Gemiddeld
Kamer 6 geskik vir oornagverblyf.
Hannes V - Jan 2022
Gemiddeld
Perfekte oornag in Somerset-Wes.
Martie S - Des 2021
Gemiddeld
Lieflike uitsig in 'n stylvolle omgewing.
Ina B - Nov 2021
Gemiddeld
Baie netjies, skoon en alles wat jy nodig het.
Lees meerRenee V - Okt 2021
Gemiddeld
Pragtig, skoon en uitstekende ligging.
Yolanda B - Mrt 2021
Gemiddeld
Baie goeie keuse en professionele diens.
Shamees J - Jan 2021
Gemiddeld
This place is amazing, I would definitely book here again.
Peter L - Nov 2020
Gemiddeld
Absoluut nodig en stunning kwaliteit wegbreek.
Liané S - Okt 2020
Gemiddeld
Goeie oornag verblyf met maklike roete vanaf lughawe.
Phil T - Okt 2020
Gemiddeld
Baie aangename blyplek
Marle T - Feb 2020
Gemiddeld
Heerlik.
Annelize D - Feb 2020
Gemiddeld
Ons sal weer van hulle gebruik maak in die toekoms.
Bay View se terugvoer
Hi Annelize
Baie dankie, ons sien uit om julle weer te sien.
Mark
Angeline L - Jan 2020
Gemiddeld
Dit was die beste plek wat ons nog kon gekies het om 'n bietjie weg te breek vir 'n paar dae van rus en vrede.
Bay View se terugvoer
Hi Denver
Ek is bly julle het julle tyd weg geniet, en sien uit om julle weer te sien. Ons gaste hou van die privaatheid soos wat julle genoem het.
Sien binnekort weer.
Mark
Johan R - Des 2019
Gemiddeld
Kan dit aanbeveel.
Bay View se terugvoer
Hi Johan
Baie dankie vir die aanbeveling, ons hoop om jou weer in die nabye toekoms te sien.
Mark
Wesley B - Des 2019
Gemiddeld
The perfect stay!
Lees meerBay View se terugvoer
Hi Wesley,
Thank you so much for taking the time to post this review, it was such a pleasure accommodating you and your extended family. Congratulations once again on your marriage, the entire Bay View staff and I wish you the very best with your future. We are looking forward to welcoming you back in the near future. All the best and be safe over the festive season.
Best regards,
Mark
Marlene C - Jan 2019
Gemiddeld
Baie goed ingerig en Mark en Eugene is baie behulpsaam. Baie dankie aan hulle.
Eugene M - Jan 2019
Gemiddeld
Awesome and peaceful place.
Simphiwe N - Nov 2018
Gemiddeld
Great experience, lovely place and we have enjoyed our stay.
Bay View se terugvoer
Dear Simphiwe
Thank you for taking the time to review your stay with us, it was a pleasure having you and we are pleased you enjoyed your stay.
We tried the braai area in the past but when dealing with different guests on the property at once, smoke, noise, as well as the state in which quests left the facility was unfortunate that we had to stop the provision of this facility and no longer provide this as it was making the other guests stay unpleasurable.
Looking forward to your next stay.
Best Regards,
Mark
Joey P - Aug 2018
Gemiddeld
Pragtige, goed-toegeruste kamers. Netjies. Goed geleë. As bonus nog see-uitsig.
Bebbie L - Aug 2018
Gemiddeld
Heerlike, netjiese verblyf met 'n pragtige uitsig.
Jaco P - Jul 2018
Gemiddeld
Baie lekker gebly, kamers was skoon, netjies en baie gerieflik.
Henk B - Okt 2017
Gemiddeld
Sien die telbord!
Drienie O - Sep 2017
Gemiddeld
Beautiful luxury.
Martin A - Aug 2017
Gemiddeld
Verfrissend!
Bay View se terugvoer
Dear Martin,
Thank you for taking the time to review your stay with us, we appreciate your kind words and we hope to see you again when you are in the area.
Many thanks and best regards.
Mark
Juanita B - Mrt 2017
Gemiddeld
Great accommodation.
Malcolm C - Mrt 2017
Gemiddeld
Julle plek is aanloklik , gemaklik en skoon.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Your place was inviting, comfortable and clean.
We thoroughly enjoyed our stay even though it was only one night. As we do have family in Cape Town we rarely hire other accommodation, but once a year we attend the Starlight Classic and prefer to stay close to the venue. Thank you for your hospitality.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Lynette M - Okt 2016
Gemiddeld
Lekker gebly!
Ben K - Jun 2015
Gemiddeld
Slegs oornag om nader aan lughawe te wees, maar aangename verblyf.
Willie B - Apr 2015
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld.
Ansie S - Mrt 2015
Gemiddeld
Goed ingerig!
Marlene G - Mrt 2015
Gemiddeld
Fantasties.
Marinda F - Mrt 2015
Gemiddeld
Aangenaam en heerlik!
Marga B - Feb 2015
Gemiddeld
Heerlik!
Tiffany P - Jan 2015
Gemiddeld
Stunning venue, great service, beautiful view!
Neville S - Des 2014
Gemiddeld
Relaxing location convenient for wines, Cape Town and False Bay.
Rachel G - Des 2014
Gemiddeld
Uitstekende geriewe en persoonlike diens.
Danie D - Des 2014
Gemiddeld
Goeie ervaring.
Daniel B - Des 2014
Gemiddeld
Het gehou van die swembad!
Zelda D - Des 2014
Gemiddeld
Ongelooflike vriendelike, professionele en uitstekende diens en definitief aan te beveel vir enigeen.
Janna T - Nov 2014
Gemiddeld
Pragtig!
Ursula J - Nov 2014
Gemiddeld
Fantastiese tyd. Baie privaat. Netheid opvallend. Mooi uitsig en vriendelike diens.
Francois M - Nov 2014
Gemiddeld
Pragtig toegerus.
Ruth D - Okt 2014
Gemiddeld
Luukse akkomodasie teen 'n baie billike prys.
Suna O - Sep 2014
Gemiddeld
Diens was uit die boonste rakke.
Colleen D - Sep 2014
Gemiddeld
Baie vriendelik!
Lees meerTheo V - Aug 2014
Gemiddeld
Netjies, vriendelik en uitstekende ligging!
Henry G - Jul 2014
Gemiddeld
Beste waarde vir geld !
Ruan W - Jul 2014
Gemiddeld
Baie vriendelike en behulpsame eienaar. Akkommodasie uitstekend!
Bettie B - Mei 2014
Gemiddeld
Stil, rustig en veilig.
Francois B - Apr 2014
Gemiddeld
'n Puik gastehuis!
Ben N - Apr 2014
Gemiddeld
Exceptional value for money
Mpati T - Apr 2014
Gemiddeld
'n Baie oulike plek!
Hannes B - Apr 2014
Gemiddeld
Heerlik!
Carla S - Mrt 2014
Gemiddeld
Fantasties! Baie lekker gebly!
Cecil V - Feb 2014
Gemiddeld
Great getaway. So neat. Nice welcome.
Chris M - Jan 2014
Gemiddeld
It was fantastic,
Marie-mari M - Jan 2014
Gemiddeld
Puik! Vriendelike mense en waarde vir geld!
Jenny W - Jan 2014
Gemiddeld
Fabulous!!!
Brian R - Jan 2014
Gemiddeld
Comfortable
Eugene P - Des 2013
Gemiddeld
Gerieflike en uitstekende diens met baie mooi uitsig.
Ds Deon B - Des 2013
Gemiddeld
Heerlik!
Helena B - Okt 2013
Gemiddeld
Goed.
Surita V - Jun 2013
Gemiddeld
Heerlik ontspanne en gerieflik veilig
- Kapasiteit: 17 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Abeliastraat 21, Heldervue, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom