Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay View Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abeliastraat 21, Heldervue, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bay View Guest House verhuur kamers in Heldervue, Somerset-Wes, met maklike toegang van die N2 en R44 af.

Kamers beskik oor panoramiese uitsigte op die omliggende berge en oor die hele Valsbaai, Hangklip, Gordonsbaai, Strand, Kaappunt en Helderberg se nagliggies.

Daar is 6 luukse kamers met privaat ingange wat daagliks skoongemaak word. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, TV, DStv, gratis WiFi, yskassie, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Gesinskamer is ook beskikbaar met 'n aangrensende aparte slaapkamer met 2 enkelbeddens. Al die kamers (behalwe een) het see-uitsigte. Parkeerplek vir 1 motor is beskikbaar per kamer. Addisionele parkeerplek is beskikbaar op versoek.

Daar is en suite-badkamers, sommige met 'n aparte bad en stort en ander slegs met 'n stort.

Bay View Guest Housebied nie enige braai- of kombuisgeriewe nie.

Bay View Guest House is ideaal vir vakansiegangers én sakereisigers. Dis die ideale basis vanwaar gaste die Helderberg-area, omliggende wynlande, strande en skilderagtige stap- en bergfietsroetes in die area kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 74 resensies vir Bay View Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Abeliastraat 21, Heldervue, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bay View Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abeliastraat 21, Heldervue, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwMjE3NzE0LTY0MTgtNDExMy1iOGRhLTA0YjlmNWY4NjIxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 21 Abelia Street Heldervue 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.06383 18.81846