Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitzicht 110, Staatspresident C.R. Swart-weg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bay View bied selfsorg-akkommodasie in die klein kusdorpie, Brenton-On-Sea, die verborge skat van Knysna. Bay View-woonstelle is op 9 ha se natuurskoon en hoog teen 'n heuwel weggesteek. Die akkommodasie bied ongelooflike see-uitsigte en is naby die strand geleë.

Die akkommodasie word aangebied in 5 gerieflike selfsorgwoonstelle met slaapplek vir 4 tot 14 gaste. Elke woonstel bied see-uitsigte, 'n stort en bad of net 'n stort, 'n oopplan-sitkamerarea met 'n TV, en 'n toegeruste kombuis met 'n oond en gasstoof, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. Haardroërs en verwarmers kan voorsien word, afhangend van Eskom se beskikbaarheid van elektrisiteit. Elke woonstel het ook toegang tot 'n buite-patio, braaigeriewe en parkeerplek. 3 van die woonstelle het toegang tot gratis WiFi.

Brenton-On-Sea bied 6 km se ongerepte strande en is 10 km van Knysna af. Die Knysna-strandmeer is naby en daar kan 'n mens lekker visvang, watersport, bootritte en kanovaart aanpak. Ander besienswaardighede sluit in die Knysna Koppe, Leisure Island en Featherbed Natuurreservaat waar daar staproetes is. Gewilde gholflandgoedere soos Simola, Sparrebosch en Pezule is minder as 30 minute se ry weg. Daguitstappies na die Kango-grotte en Cango Wildlife Ranch kan geniet word, sowel as ander plekke soos Birds of Eden, die Monkeyland Primate Sanctuary, die Tenikwa Wildlife Awareness and Rehabilitation Centre, en die Plettenbergbaai Wildreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir Bay View
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Uitzicht 110, Staatspresident C.R. Swart-weg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bay View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitzicht 110, Staatspresident C.R. Swart-weg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4417bf72bd5e37b000f3a643e30721bbd02c6d68fa44305f27cc8ecbdde974a8d6939876f4e830edf2b53ed6f39d01f6786b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 Uitzicht 110 State President CR Swart Road 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.060784997082 23.007349224537