Virginia Akkommodasie by Bayete | LekkeSlaap
+20
+20

Bayete

9 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clinch-singel 19, Glenashley, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bayete is in Glenashley, Durban-Noord, geleë en bied gerieflike verblyf in 2 dubbel-selfsorgeenhede. "Bayete" is 'n Zoeloe-groetwoord wat uit Shaka se dae dateer. Kom geniet gerus die stil omgewing en die hartlike gasvryheid hier.

Die 2 dubbel-eenhede het elkeen 'n dubbelbed of 'n enkelbed. Die eenhede het elkeen 'n en suite-badkamer, 'n sitkamer met 'n TV en sekere DStv-kanale, en lugversorging. Elke eenheid het ook 'n aparte kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, 'n broodrooster, 'n ketel, 'n yskas, en 'n opwas-area en 'n eethoekie. Tee en koffie word voorsien.

Die eenhede het elkeen 'n privaat ingang en privaat stoepe met braaigeriewe. Gaste kan gerus die groot swembad op die perseel gebruik. Bayete lê voor 'n natuurlike bos wat deel is van die Durban se munisipale stelsel vir oop ruimtes. Dié area is perfek vir voëlkykers en natuurliefhebbers. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenhede word daagliks skoongemaak, behalwe oor naweke en openbare vakansiedae. Skoonmaakdienste kan oor die naweek gereël word teen ekstra koste. Wasgoeddienste is op weeksdae op aanvraag en teen ekstra kostes beskikbaar.

Bayete is 5 tot 15 minute vanaf die La Lucia Mall, La Lucia Virgin Active-gim, Moses Mabhida-stadion, ABSA-rugbystadion, Umhlanga-hospitaal, Virginia-lughawe, Glenashley- en Umhlanga-strand geleë. Verskeie restaurante, koffiewinkels, kroeë, wegneem-eetplekke en staproetes is ook om die draai.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Bayete
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Clinch-singel 19, Glenashley, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bayete het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clinch-singel 19, Glenashley, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEB72JTqmNtycsgUKrrJLJciY9tbkuM8lOZnqt1DM9BHI6Erj1L?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 19 Clinch Crescent Glenashley 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.765144 31.056937
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za