Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baytide Lodge

Wildsplaas
Eenheid 1B - Wittebrood Suite
Vanaf
Vanaf R1 150
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is ideaal vir 'n wittebroodpaartjie en beskik oor 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste moet asb. eie swemhanddoeke bring, aangesien dit instansie se handdoeke nie verwyder mag word nie. Die eenheid het 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n dek en kan ook saam met eenheid 1A bespreek word as 'n woonstel met slaapplek vir 4 gaste.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat 'n terugbetaalbare breekskadedeposito gehef word op elke bevestigde bespreking en hang van die aantal gaste af. Die breekskadedeposito is met aankoms betaalbaar in kontant en sal terugbetaal word op die dag van vertrek indien die eiendom en die inhoud daarvan in dieselfde toestand is as wat dit gevind is.

Gaste word verplig om hul eie strand- en swemhanddoeke te bring, aangesien die handdoeke in die eenhede nie verwyder mag word nie.

Maaltydbewyse kan uitgereik word deur die onderneming vir ontbyt en etes, beskikbaar volgens afspraak en teen 'n bykomende koste.

Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

'n Eenmalige skoonmaakgeld van R500 is betaalbaar in Desember.

Eenhede 1A en 1B is slegs in Desember vir 4 mense beskikbaar.
Let daarop dat dele van die huis slegs met 3 trappe bereikbaar is. Die instansie het ook 'n oprit vir gaste wat moeilik beweeg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1A
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en het 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort. Gaste moet asb. eie strandhanddoeke saambring, aangesien dit instansie se handdoeke nie verwyder mag word nie. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf en 'n yskas toegerus is. Die leefarea het 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n dek en kan ook saam met eenheid 1B bespreek word as 'n woonstel met slaapplek vir 4 gaste.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat 'n terugbetaalbare breekskadedeposito gehef word op elke bevestigde bespreking en hang van die aantal gaste af. Die breekskadedeposito is met aankoms betaalbaar in kontant en sal terugbetaal word op die dag van vertrek indien die eiendom en die inhoud daarvan in dieselfde toestand is as wat dit gevind is.

Gaste word verplig om hul eie strand- en swemhanddoeke te bring, aangesien die handdoeke in die eenhede nie verwyder mag word nie.

Maaltydbewyse kan uitgereik word deur die onderneming vir ontbyt en etes, beskikbaar volgens afspraak en teen 'n bykomende koste.

Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

'n Eenmalige skoonmaakgeld van R500 is betaalbaar in Desember.

Eenhede 1A en 1B is slegs in Desember vir 4 mense beskikbaar.
Let daarop dat dele van die huis slegs met 3 trappe bereikbaar is. Die instansie het ook 'n oprit vir gaste wat moeilik beweeg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Unit 2 - Honeymoon
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort-oor-hoekbad. Bring asb. eie handdoeke swemhanddoeke aangesien dit instansie se handdoeke nie verwyder mag word nie. Die eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n konveksie-oond en yskas. Daar is ook 'n TV met DStv en WiFi. Die eenheid lei na 'n dek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat 'n terugbetaalbare breekskadedeposito gehef word op elke bevestigde bespreking en hang van die aantal gaste af. Die breekskadedeposito is met aankoms betaalbaar in kontant en sal terugbetaal word op die dag van vertrek indien die eiendom en die inhoud daarvan in dieselfde toestand is as wat dit gevind is.

Gaste word verplig om hul eie strand- en swemhanddoeke te bring, aangesien die handdoeke in die eenhede nie verwyder mag word nie.

Maaltydbewyse kan uitgereik word deur die onderneming vir ontbyt en etes, beskikbaar volgens afspraak en teen 'n bykomende koste.

Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

'n Eenmalige skoonmaakgeld van R500 is betaalbaar in Desember.

Eenhede 1A en 1B is slegs in Desember vir 4 mense beskikbaar.
Let daarop dat dele van die huis slegs met 3 trappe bereikbaar is. Die instansie het ook 'n oprit vir gaste wat moeilik beweeg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R2 800
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied verblyf aan tot en met 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort en 'n bad deel. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke bring, aangesien dit instansie se handdoeke nie verwyder mag word nie. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis is toegerus met die nodige toebehore en gaste kan in die leefarea ontspan wat 'n TV met DStv het. WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat 'n terugbetaalbare breekskadedeposito gehef word op elke bevestigde bespreking en hang van die aantal gaste af. Die breekskadedeposito is met aankoms betaalbaar in kontant en sal terugbetaal word op die dag van vertrek indien die eiendom en die inhoud daarvan in dieselfde toestand is as wat dit gevind is.

Gaste word verplig om hul eie strand- en swemhanddoeke te bring, aangesien die handdoeke in die eenhede nie verwyder mag word nie.

Maaltydbewyse kan uitgereik word deur die onderneming vir ontbyt en etes, beskikbaar volgens afspraak en teen 'n bykomende koste.

Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

'n Eenmalige skoonmaakgeld van R500 is betaalbaar in Desember.

Eenhede 1A en 1B is slegs in Desember vir 4 mense beskikbaar.
Let daarop dat dele van die huis slegs met 3 trappe bereikbaar is. Die instansie het ook 'n oprit vir gaste wat moeilik beweeg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1A en 1B
Vanaf
Vanaf R2 700
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 1A en 1B bespreek word as 'n woonstel met slaapplek vir 4 gaste. Dié eenheid is ideaal vir 2 paartjies of 'n gesin van 4 tydens Desember en beskik oor 2 aangrensende eenhede. Elke kamer het 'n dubbelbed, asook 'n privaat badkamer met 'n stort. Gaste moet asb. eie swemhanddoeke bring, aangesien dit instansie se handdoeke nie verwyder mag word nie. Eenheid 1A het 'n oopplan-kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf en 'n yskas toegerus is. Die leefarea het 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar. Die eenhede lei na 'n dek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat 'n terugbetaalbare breekskadedeposito gehef word op elke bevestigde bespreking en hang van die aantal gaste af. Die breekskadedeposito is met aankoms betaalbaar in kontant en sal terugbetaal word op die dag van vertrek indien die eiendom en die inhoud daarvan in dieselfde toestand is as wat dit gevind is.

Gaste word verplig om hul eie strand- en swemhanddoeke te bring, aangesien die handdoeke in die eenhede nie verwyder mag word nie.

Maaltydbewyse kan uitgereik word deur die onderneming vir ontbyt en etes, beskikbaar volgens afspraak en teen 'n bykomende koste.

Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

'n Eenmalige skoonmaakgeld van R500 is betaalbaar in Desember.

Eenhede 1A en 1B is slegs in Desember vir 4 mense beskikbaar.
Let daarop dat dele van die huis slegs met 3 trappe bereikbaar is. Die instansie het ook 'n oprit vir gaste wat moeilik beweeg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North-weg 5A, Oslo Beach, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuyLzg3fnzejRxGbAde0eYmqSSrjVVeABsmhf6CNNdu0XZxYOeT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 5A North Road Oslo Beach 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.761748 30.445058