Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baytide Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North-weg 5A, Oslo Beach, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Baytide Lodge is in Oslo Beach en is naby die strand. Dié eenhede is gerieflik vir sakereisigers en vakansiegangers.

Daar is 3 eenhede met see-uitsigte. Eenheid 1A en 1B bied verblyf aan 2 gaste wat ideaal is vir paartjies en kan ook saam as 'n woonstel met slaapplek vir 4 gaste bespreek word. Eenheid 3 bied verblyf aan 6 gaste en is ideaal vir 'n gesin.

Elke eenheid beskik oor dubbel- of enkelbeddens en privaat badkamers met storte. Sommige eenhede het ook baddens. Gaste moet asb. eie handdoeke bring. Eenhede 1A en 3 het privaat kombuise. Elke eenheid het 'n TV met DStv en WiFi.

Gaste moet hulle eie strand- en swemhanddoeke saambring, aangesien gaste nie die handdoeke vanaf die eenheid mag verwyder nie.

Daar is 'n verhitte swembad en 'n uitsig oor die see. Daar is ook 'n lapa en boma. Veilige parkeerplek is op die eiendom beskikbaar en daar is laserstrale vir sekuriteit op die eiendom.

Oslo Beach bied aktiwiteite soos visvang en branderplankry en is 'n kort ent se ry vanaf Port Shepstone en Shelly Beach.

Let asb. dat dele van die eenheid via 3 trappe bereik word. Die instansie het ook 'n oprit vir gaste wat moeilik beweeg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Baytide Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • North-weg 5A, Oslo Beach, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Baytide Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North-weg 5A, Oslo Beach, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuyLzg3fnzejRxGbAde0eYmqSSrjVVeABsmhf6CNNdu0XZxYOeT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 5A North Road Oslo Beach 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.761748 30.445058