Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview 30

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoen-weg, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 160 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bayview 30 is 'n villa met 4 slaapkamers in Bloubergstrand wat net 'n kort entjie se stap van die strand af is.

Die villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het nog 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer is naby die ingang na die perseel. Daar is 3 addisionele badkamers. Een met 'n bad en stort en een met net 'n bad. Die derde badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n kombuis en eetarea met addisionele sitplek.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en daar is ’n TV met DStv, gratis WiFi en parkeerplek in die dubbelmotorhuis. Let asb. dat as die waterbeperkings strenger word sal die swembad nie beskikbaar wees nie.

Besienswaardighede in die area sluit Bloubergstrand, restaurante, kafees, kroeë, winkels en winkelsentrums in. Een van die mees kenmerkende besienswaardighede is die strand wat 'n gewilde plek vir vlieërbranderry en branderplankry is. Bloubergstrand is 'n gerieflike entjie se ry van Kaapstad se middestad af en is op die roete na die manjifieke Weskus met sy nasionale park en verskeie oulike kusdorpies geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Bayview 30 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Bayview 30
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Perlemoen-weg, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bayview 30 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 160
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 160
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoen-weg, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxZGE2Y2JlLWM0ZTAtNDcyOC1iNTZiLTEwOGMxYWQ3M2MxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 160 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 Perlemoen Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.802142 18.4644