Bayview 305B
Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 19 Jan 2026.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road, 305B Bayview, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 965R3 569 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bayview 305B is 'n bekoorlike seefront-selfsorgwoonstel met 'n pragtige, panoramiese uitsig in die veilige Bayview-kompleks in Hermanus. Die kompleks is op die rotse geleë, het 'n pragtige tuin en spog met 'n uitsig oor die baai. Dit is ook lekker naby die middedorp, die gholfbaan en verskeie winkels en restaurante geleë.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 smaakvolle slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n privaat sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en bied toegang tot die tweede badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n sitarea waar daar gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket is.
Die leefarea lei na 'n balkon met buitemeubels en 'n uitsig oor die see.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Hermanus Homes
Holiday
Eiendomme 14
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Main Road, 305B Bayview, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road, 305B Bayview, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang