Woodgrange Akkommodasie by Bayview | LekkeSlaap
+17
+17

Bayview

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bradfieldweg 758, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bayview is ’n ruim, moderne oopplan-huis in Wood Grange, Hibberdene. Dit is naby die strand en verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié huis het 180°- see-uitsigte en bied slaapplek aan 10 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en 1 enkelbed. Die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Daar is ’n koningingrootte-bed in die derde en vierde slaapkamers.

Die moderne kombuis is met ’n stoof, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en ’n TV met DStv. Die leefarea lei na 'n stoep met ’n ingeboude braai wat weer na die swembad en vermaakarea lei.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Dié area is bekend vir sy oorvloed seelewe en word gesien as een van die beste visvangbestemmings aan die Suidkus.

Slaapplek

’n Bespreking by Bayview sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Bayview
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bradfieldweg 758, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bayview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bradfieldweg 758, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c5czwHQBQytHuiNAL9CAQDwr7prK61VwhGgOMNaC65O5gvbZZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 300  per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 758 Bradfield Road Wood Grange 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.592079418245 30.563495596226
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za